Ooreenkomste in chemiese eienskappe tussen elemente van groepe 1, 2, 17, 18 Flashcards

1
Q

Wat is die oktetreël

A

Atome is geneig om op so wyse te verbind dat elkeen agt elektrone in sy buitenste energievlak het, wat vir hulle dieselfde elektronstruktuur as ‘n edelgas gee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Negatiewe ioon: __________
Positiewe ioon: __________

A

N: anioon
P: katioon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die neiging van die reaktiwiteit van elemente in groep 1, 2, 17 en 18

A

Groep 1 + 2: Reaktiwiteit neem toe van bo na onder

Groep 17: Reaktiwiteit neem af van bo na onder

Groep 18: Onaktief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom word alkalimetale in olie gebêre

A

Hulle is hoogs reaktief en reageer heftig met suurstof en water. Die olie hou hulle dus uit kontak van dit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ken tipes reaksies op p. 122 - 123 en kleure van halogene op p. 123

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly