Atoommassa en die Mol Konsep Flashcards

1
Q

Wat is die relatiewe atoommassa van ‘n atoom

A

Hoeveel keer die massa van een atoom van die element groter is as die massa van 1/12 van ‘n koolstof-12 atoom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n mol

A

Die hoeveelheid van ‘n stof wat die selfde getal deeltjies bevat as wat daar koolstofatome in 12g van koolstof -12 is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Weet hoe om somme met mol te doen op p. 251 - 260

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is Avogadro se wet

A

Gelyke volumes van alle gasse, gemeet by dieselfde temperatuur en druk, bevat dieselfde getal molekule

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly