Die Periodieke Tabel Flashcards

1
Q

Ken skets van periodieke tabel op p. 90

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is valens elektrone

A

Elektrone in die hoogste energievlak van ‘n atoom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ken skets regs bo op p. 92

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die atoomradius van ‘n atoom

A

Die afstand vanaf die kern na die buitenste stabiele elektronorbitaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Beskryf die neiging van atoomradius in ‘n groep en periode

A

Atoomradius neem AF van links na regs in ‘n PERIODE

Atoomradius neem TOE van bo na onder in ‘n groep

(Verduideliking op p. 93)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is eerste- en tweede ionisasie energie

A

E- Die energie wat nodig is om die eerste elektron uit ‘n neutrale atoom in die gastoestand te verwyder

T- Die energie wat nodig is om ‘n elektron uit ‘n positiewe ioon met ‘n lading van 1+ in die gastoestand te verwyder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ken die faktore wat ionisasie energie beïnvloed op bladsy 95

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beskryf die neiging van ionisasie energie in ‘n groep en periode

A

Ionisasie energie neem TOE van links na regs in ‘n PERIODE

Ionisasie energie neem AF van bo na onder in ‘n GROEP

(Verduideliking op p. 96)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is elektronaffiniteit

A

Die hoeveelheid energie wat vrygestel word wanneer wanneer ‘n elektron by ‘n atoom in die gasfase bygevoeg word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Beskryf die neiging van elektronaffiniteit in ‘n groep en periode

A

Elektronaffiniteit neem TOE van links na regs in ‘n PERIODE

Elektronaffiniteit neem AF van bo na onder in ‘n GROEP

(Verduideliking op p. 98 - 99)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is elektronegatiwiteit

A

Die maatstaaf van die neiging van ‘n atoom om bindings elektrone aan te lok

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Beskryf die neiging van elektronegatiwiteit in ‘n groep en periode

A

Elektronegatiwiteit neem TOE van links na regs in ‘n PERIODE

Elektronegatiwiteit neem AF van bo na onder in ‘n GROEP

(Verduideliking op p. 99)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly