Fases van Materie Flashcards

1
Q

Ken die eienskappe van vaste stowwe, vloeistowwe en gasse op bl. 31

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is diffusie

A

Die spontane beweging van deeltjies van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie tot ewewig bereik word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is “Brown se beweging”

A

Die ewekansige beweging van deeltjies van ‘n vloeistof of ‘n gas a.g.v. botsings tussen die deeltjies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is vries-, smelt-, en kookpunt

A

Vriespunt
Die temperatuur waarteen ‘n vloeistof in ‘n vaste stof verander

Smeltpunt
Die temperatuur waarteen ‘n vaste stof en ‘n vloeistof in ewwewig is

Kookpunt
Die temperatuur waar die dampdruk van ‘n vloeistog gelyk is aan die atmosferiese druk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ken onderste prent op bl. 33
Ken paragraaf van energieverandering tydens faseverandering op bl. 34

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat gebeur tydens smelting

A

Hitte energie word omgesit in kinetiese energie en die deeltjies beweeg al vinniger
By die smeltpunt vibreer die deeltjies sterk genoeg om die intermolekulere kragte te oorkom
Die deeltjies is nie meer in hulle vaste posisies, maar gly nou oor mekaar
Die stof is nou ‘n vloeistof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat gebeur tydens vriesing

A

Die deeltjies verloor kinetiese energie en begin al stadiger beweeg
Die intermolekulere kragte neem toe
By vriespunt het die deeltjies nie meer genoeg energie om vrylik rond te begeeg nie
Die deeltjies kan nou slegs om hul vaste posisies vibreer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat gebeur tydens kooking

A

Die deeltjies verkry kinetiese energie en begin al vinniger beweeg soos die temperatuur verhoog
By kookpunt het die deeltjies regdeur die vloeistog genoeg energie om hulle intermolekulere kragte te oorkom
Die deeltjies kan nou uitsprei en beweeg in alle rigtings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is verdamping

A

Wanneer vloeistowwe by temperature laer as hul kookpunt in ‘n gas verander. Verdamping is ‘n verandering van ‘n vloeistof na ‘n gas sonder om te kook. Dit kom voor omdat sommige van die vloeistofdeeltjies genoeg energie het om van die oppervlak te kan ontsnap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is vlugtige vloeistowwe

A

Vloeistowwe wat by kamertemperatuur verdamp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Ken verskille tussen kook en verdamp onder op bl. 35

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is kondensasie, hoe gebeur dit

A

Wanneer ‘n gas afkoel en in ‘n vloeistof verander
Soos die temperatuur daal verloor die gasdeeltjies energie en beweeg stadiger. Die intermolekulere kragte versterk en ‘n vloeistof word gevorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is sublimasie, hoe kom dit voor

A

Sekere vaste stowwe verander direk in ‘n gas sonder om eers deur ‘n vloeistoffase te gaan
Dit kom voor omdat die deeltjies by die oppervlak van die vaste stof genoeg energie het om los te breek vanuit die vaste stof en as ‘n gas te ontsnap

Stowwe wat sublimeer kan ook direk van ‘n gas in ‘n vaste stof verander; hierdie proses word afsetting genoem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Ken die verhittingskurwe en verduideliking op bladsy 36 en 37; voorbeelde: aktiwiteit 1 vraag 13 & 14 bl.47

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly