Struktuur van die Atoom Flashcards
1
Q
Wat is die atoom- en massagetal van ‘n element
A
Atoomgetal
Die getal protone in die kern (Z)
Massagetal
Die aantal protone plus neutrone in die kern (A)
2
Q
Ken die vorm van kernnotasie onder op bl. 69
A
3
Q
Wat is ‘n isotoop
A
Atome van dieselfde element met dieselfde atoomgetal maar verskillende massagetalle
4
Q
Ken die 3 isotope van water onder op bl. 70
A