Behoud van Atome en Massa Flashcards

1
Q

Wat sê die wet van behoud van massa

A

In ‘n chemiese reaksie is die som van die massa van die reaktante gelyk aan die som van die massa van die produkte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat sê die wet van behoud van atome

A

Tydens ‘n chemiese reaksie bly die aantal atome van elke element behoue

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat sê die wet van konstante samestelling

A

Verskillende monsters van dieselfde verbinding het dieselfde samestelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Weet hoe om reaksies te balanseer op p. 200

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly