Eienskappe van Materiale Flashcards

1
Q

Ken so paar eienskappe van metale, nie-metale en metalloïede op bl. 23

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n elektriese geleier

A

‘n Stof wat toelaat dat ‘n elektriese stroom daardeur kan beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n termiese geleier

A

‘n Materiaal wat toelaat dat energie -in die vorm van hitte- maklik daardeur laat beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ferromagnetiese stowwe

A

Materiale wat sterk deur magnete aangetrek word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is sagte- en harde magnetiese materiale

A

Sag
Word maklik gemagnetiseer maar verloor gou magntisme

Hard
Neem lank om te magnetiseer, maar behou magnetisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly