Risikobestuur Flashcards

1
Q

Definieer risikobestuur

A

Ontleding van die waarskynlikheid dat gebeurtenisse kan plaasvind sodat die besighied pro-aktief kan optree om die impak te vermy/ verminder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Op watter maniere kan risiko beskou word?

A

Risiko-

Onsekerheid
Bedreiging
Geleentheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die doel van RB?

A

Verseker tussen besigheidsgeleenthede en risikos d.w.s RB moet deel wees van die strategieplan

Balans tussen Strategiese plan en Besigheidsfunksies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is risikoprofiel?

A

Mate waartoe besigheid bereid is om risikos te aanvaar in hul strewe na doelwit-bereiking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is risiko-kultuur

A

Gedeelde en kollektiewe houding van die besigheid teenoor risiko
Resultaat van besigheidspraktyke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter tipe risikos is daar?

A

Bedryf
Lands
Omgewings
Finasiele
Strategiese
Reputasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is risikobestuur?

A

Assesering
Bestuursbeleid
Respons
Verslagdoening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter instrumente word gebruik vir risiko assesering?

A

Voor en nadele kaart
Koste/Risiko voordele analise
Besluitnemingsbome
Peestle
SSGB

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Stappe van risiko assesering:

A

Identifiseer
Beskryf
Beraam impak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waar toon mens die impak van risikos aan?

A

Ramingsmatriks
Hoe - Hoe / Lae - Lae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die risiko bestuursbeleid?

A

Skriftelik opgestel
Kommunikeer aan alle partye
Geimplimenteer in besigheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die risiko respons

A

Risiko
Vermyding
Vermindering
Aanvaarding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wie kry die risiko verslagdoening?

A

Aan Interne belanghebbenes ( betrokke by besluitnemeing

Aan Eskterne Belanghebbendess (Korporatiewe bestuur)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly