Hoofstuk 3 - Konflik Flashcards

1
Q

Watter twee tipes konflik is daar?

A

Funksionele (postiief)
Disfunksionele (negatiewe)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 4 funksionele uitkomste

A
  1. Skep bewusteheid van probleem
  2. Meer innovering
  3. Onakkurate opvattings word bespreek en uitgeklaar
  4. Sienings word verduidelik wat lei tot samewerking
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem 5 disfunksionele uitkomstes

A
  1. Klimaat van wantroue
  2. Rugstekery, geskinder
  3. Laer moraal en hoer personeelomset
  4. Vermosring van hulpbronne en tyd
  5. Soms geweld
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 6 redes waarom daar konflik in ‘n besigheid sal onstaan

A
  1. Verskillende persoonlikhede
  2. Verskillende kulture, agtergronde, waardes.
  3. Swak kommunikasie
  4. Verandering
  5. Beperkte hulpbronne
  6. Vorige onopgeloste kwessies
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Aanbevelings vir hantering van konflik

A
  1. Akommodering
  2. Vermyding
  3. Saamwerk
  4. Skikking
  5. Wedwywering (Wil wen en nie toegee nie)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter derde party ingrypings kan gemaak word?

A
  1. Werkplekforums
  2. Vakbonde
  3. KVBA
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer konflik

A

‘n Situasie waar mense verskillende menings of gevoelens ervaar of wanneer hulle nie saamstem oor ‘s sekere kwessie nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die doel van die KVBA?

A

Om te verhoed dat arbeidsgeskille ontaard in arbeidsonrus. Onbevooroordeeld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die stappe van die KVBA?

A

Versoening
Luister na altwee kante as bemiddelaar.

Bemiddeling
Die KVBA verteenwoordiger ‘n aanbeveling maak om die geskil op te los voor ‘n staking.

Arbritrasie
Arbriter sal ‘n instruksie uitvaardig oor hoe die geskil opgelos moet word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarna veewys Conarb

A

Waar versoening en arbritasie op dieselfde dag plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly