Hoofstuk 7 - Bemarking Flashcards
Watter invloede is daar op bemarking?
Franchising as vorm van bemarking
Etiese en onetiese bemarking
Handelsmerkgewing
Die stimulis-repons-model
Verduidelik die stimulis-respons-model
Koper ontvang stimulis (7 p’s)
Koper proseseer hierdie stimili deur fases
Na-aankope gedrag gebaseer op die verbruiker se ervaring
Die Wet op verbruikersbeskerming:
Die reg teen diskriminerende bemarking
Die reg op privaatheid
Die reg om te kies
Die reg op openbaring van inligting
Die reg op billike en verantwoordelike bemarking
Reg op eerlike handel
Reg op billike waarde, goeie gehalte en veiligheid
Wat is bemarking?
Al die voortdurende aktwiteite wat ‘n impak het op die klient se besluit om die diens of produk te koop of nie te koop
Wat is die rol van bemarking?
Om konstante veranderinge/tendense te ontleed
Om soveel moontlik inlgting te kry oor klante se behoeftes
Om vervaardigers te ondersteun met nuwe ontwikkelings
Om die media / advertensie te gebruik om kliente te in te lig
Om die handelsmerk te bou en klante se ondersteuning te behou.
Watter risikos is daar betrokke by die bemarking afdeling?
Onvoldoende navorsing
Swak produkontwerp
Hoe/Lae pryse
Verkeerde verspreidingkanaal
Kapitaal bestee lewe nie genoeg OOB nie
Hoe word ‘n bemarkings-strategie geformuleer?
- Voer omgewingskandering uit
- Definieer die teikenmark en UVA
- Bepaal bemarkingsbegroting
- Implimenteer die bemarkingsamestelling
- Evalueer die doeltreffendheid en pas aan
van watter funksie is die bemarking funksie inter-afhanklik?
Besigheidsfunksies
Wat is die 7 P’s van bemarking?
- Produk / Diens
- Prys
- Plek
- Promosie
- Persone
- Fisies
- Prosesse
Beskryf die Produk/Diens?
Tipe van produk
Lewensiklus van produk
Verpakking
Beskryf die Prys?
Oorwegings by prysbepalings
Prys-strategiee:
Markpenetrasie
Leierpryse
Promosiepryse
Grootmaatafslag
Prestige pryse
Beskryf die Plek/Verspreiding
Verspreidingskanale
Verspreidingsopsies
Franchising
Beskryf die Promosie
Advertensies
Verkoopspromosies
Persoonlike verkope
Publisiteit
Beskryf die Persone
Dienslewering gehalte
Opleiding en vaardigheid van werknemers
Personeel verhoudings en moraal
Beskryf die Fisiese
Voorkoms van die perseel en personeel
Hoe dit gebruik word vir bemarking