Hoofstuk 8 - Belegging Flashcards

1
Q

Noem die verskillende beleggings instrumente

A

Vaste eiendom
Kennisgewing depositos
Versamelstukke
Effektetrusts
Buitelandse
Uirkeerversekering
Aftree annuteite / pensioenfondse
Skuldbriewe
Ekwiteite / aandele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter kriteria word gebruik om opsies van instrumente te oorweeg?

A

Risiko
OOB
Tydraamwerk / Tydlyne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die inversteringsstrategiee

A

Groei
Hoe risiko
Langtermyn kapitaalgroei
JSE ,et prima-aandele wat risiko verminder

Gebalanseerd
Medium risiko
Kapitaalgroei met maandelikse inmomste
Kombinasie van ekwiteite en rentedraende beleggings soos vaste deposito of eiendom met maandelikse inkomste

Defensiewe
Lae risiko
Klem om maandelikse inkomste
Wil ook mate van groei he
Eiendom, geld in bank, met veel kleiner belegging in ektwiteite

Konserwatiewe
Geen risiko
Maadelikse inkomste behoud van kapitaalbedrag
Eiendom en kontantinstrumente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is baie belangrik as dit kom by beleggings?

A

Diversifikasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly