Hoofstuk 1 - Besigheidsomgewings Flashcards
Watter tegnieke/instrumente kan gebruik word wanneer ons die mikro-omgewing ondersoek? (3)
Omgewingskandering deur middel van:
Sterk punte / Swak punte - analise
Hulpbrongebaseerde - ontleding
Waardeketting - ontleding
Wat is die fokus van die Mikro-omgewing? (8)
Besigheidsfunksies:
Aankope
Produksie
Administrasie
Bemarking
Finansiele afdeling
Mensekapitaal
Openbare betrekkinge
Risiko-bestuur
OORKOEPELEND:
Algemene bestuur + Etiek!
Noem die drie soorte aankope wat in die Aankoopfunksie gedoen word. (3)
Eie gebruik
Herverkoop
Verwerking
Twee belangrikste funksies van die Aankoopfunksie:
Beste montlike opbrengs op belegging te verseker - Kosprys van goedere moet so laag as moontlik gehou word (afslag ens.)
On ‘n stelsel te ontwikkel wat verseker dat die goedere wat aangekoop word ondersoek word - Aflewering / Kwaliteit / Kwantiteit , asook optimale beheer van voorrade.
Waarvoor is die aankoop funksie verantwoordelik?
Verkryging van alle items wat deur die hele besigheid gebruik word.
Goeie voorraad beheer (JIT stelsel)
Waarvoor is die produksie funksie verantwoordelik?
Vervaardiging van produkte vir verkope.
Waarvoor is die administrasie funksie verantwoordelik?
Verkryging van data. Data word verwerk in inligting wat gestoor moet word.
Bestuur van inligtingsisteme (BIS)
Nodig in elk van die funksies!
Wat is die mensekapitaal funksie se verantwoordelikheid?
Werknemers word gesien as bates vir die onderneming waarsonder geen produksie/dienslewering kan plaas vind nie.
Hoe moraal om produktiwiteit te verbeter deur:
Spanwerk aktititeite
Opleiding
Vaardigheidsontwikkeling
Korrekte aanstellings
Waarvoor is die bemarkingfunksie verantwoordelik?
Fokus op die bekendstelling en verhoging van verkope van die produk en diens.
Die 7’s van bemarking
- Produk
- Prys
- Plek
- Promosie
- Persoon - Diens
- Proses - Diens
- Fisiese bewyse - Diens
Wat is die funksie van die finansiele funksie?
Kyk na die likwiditeit en solvensie van die onderneming
Verseker dat begrotings opgestel en bereik word.
Ondersoek moontlike beleggingsopsies
Wat is die funksie van die openbare betrekkinge?
Kyk na die beeld van die maatskappy:
Hoe dit kan verbeter word - Menings van kliente en belanghebbendes.
Kommunikasie is belangrik - Praat en luister (Popi Act)
Wat is die funksie van risiko bestuur?
Elke funksie moet besigheidsrisikos identifiseer en monitor om die impak te minimaliseer of oor te dra aan ‘n derde party.
BV - Verserkering teen brand.
Wat is die voordele van krediet?
Verhoog omset
Bevorder lojaliteit
Verkoopprys kan verhoog word
(Stumileer die ekonomie - omset)
Wat is die nadele van krediet?
Benodig meer bedryfskapitaal ( moet wag vir betaling)
Risiko van slegte skuld
Ekstra admin kostes
Noem 4 politieke faktore wat kan bydra tot die eksterne omgewing
Politieke onstabiliteit
Poltieke bande (handelsooreekomste beinvloed)
Ideologie van partye (EFF)
Graad van mediavryheid
Noem 6 ekonomiese faktore wat kan bydra tot die eksterne omgewing
Ekonomiese groei (BBP)
Inflasiekoerse
Rentekoerse
Wisselkoerse
Werkloosheidsyfers
Belasting
Noem 2 etiese faktore wat kan bydra tot die eksterne omgewing
Billike handel (nie ander besighede uit te buit nie)
Wins te maak en terug te ploeg in die gemeenskap in
Noem 8 maatskaplike faktore wat kan bydra tot die eksterne omgewing
Sosiale media
Gemiddelde ouderdom van die bevolking
Mense word meer gesondheidsbewus
Enkelouers
Vigs / TB / Malaria
Geletterheid van die nasie
Werkloosheid
Misdaad
Bewustheid van herwinning
Noem 6 tegnologiese faktore wat kan bydra tot die eksterne omgewing
Sosiale media
Outomatisering
Betaalmetodes se vooruitgang (EFT)
Aanlyn-inkopies
Vinniger verkoopstransaksies (EPOSSE)
Produk innovering deur navorsing
Noem 5 wetlike faktore wat kan bydra tot die eksterne omgewing
Arbeidswetgewing
Verbruikersbeskermingswet
Wette wat die omgewing beskerm
Kriminele oortredings ( handelsmerk en nabootsing
Betaling van belasting
Noem 2 omgewingsfaktore wat kan bydra tot die eksterne omgewing
Globale verwarming
Omgewingsvriendelike produkte
Noem Porter se 6 kragte
Mag van verskaffers
Mag van kopers
Mededingers in die mark
Nuwe toetreders
Komplimentere produkte
Substitusie (suiker vs versoeter)
Waarvoor staan AKB
Aanbodkettingbestuur
Wat is die funksie van die AKB
Verkryging
Prosessering
Vervaardiging
Vervoer
Stoor
Verspereiding van produk/diens
Wat is die mikpunt van die AKB?
Toesig oor die vloei van materiale en inligting vanaf die verskaffer na sy klant
Noem die stappe van die waardeketting-ontleding
- Elke aktiwiteit wat deel is van die proses of sisteem van die besigheid word ontleed om te kyk of dit waarde toevoeg.
- Daar word dan bepaal waar daar waarde toegevoeg word of nie.
- Aktiwiteite wat waarde toevoeg word gehou, en nie, ge-elimmineer tensy dit moet gebeur, kan dit uitgekontrakteur word.