Hoofstuk 6 - Etiek Flashcards

1
Q

Wat is doel van die Globale rapporteringsinisiatief?

A

Doen verslag oor volhoubarheidskwessies deur raamwerk te skep (NON PROFIT)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat die voordele van die GRI?

A

Gee riglyne aan besighede om impak op die ekonomiese, omgewings en sosiale terreine te bepaal.

Internasionale raamwerk verseker konsikwente vergelyking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die doel van die Verantwoordelike Beleggings-indeks?

A

Werk van die JSE MVB voort te sit
Beleide en prosedures van gelyste maatskappye teen globale ESB standaarde te vergelyk

Dien as medium vir verslagdoening

Bevorder verantwoordelike besigheidspraktyke in SA

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is voordele van die FTSE

A

Ekonomiese, sosiale en beheer openbaring word bevorder

Hoe profiel bevestig toerekenbaarheid van besigheid

Kan beeld verbeter as hou by standaarde

Kan posittiew impak he op finansies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is etiek?

A

Gesien word as reg en verkeerd in die oe van die besigheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter kodes sal die besigheid in plek het om etiek te bevorder?

A

Etiese kode
Gedragskode
Professionele kode

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die drie etiese teoriee

A

Beginsel-gebaseerde (persoonlike moreel)
Gevolg-gebaseerde (uitkoms, ma wat vet lyk in ‘n rok)
Utilitere-gebaserde (Beste vir grootste getal mense)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem onetiese gedrag (13)

A
  1. Botsing van belange
  2. Omkopery en korrupsie
  3. Ongematigde aanwending van fondse
  4. Ongewenste geskenke
  5. Seksuele teistering
  6. Onregverdige advertensies
  7. Ardbeidskwessies
  8. Prysbepaling van goedere
  9. Binnehandel
  10. Roof-gebruik (Piracy)
  11. Vervalsing/Smokkelary
  12. Belasting
  13. Verklikking
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die doel van professionele kodes?

A

Om die gedrag van mense wat ‘n spesifieke beroep beoefen, te reguleer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Definieer professie

A

is ‘n werk wat ‘n gespesialiseerde Tersiêre kwalifikasie benodig en ‘n individu dan kwalifiseer om as ‘n professionele spesialis in daardie veld op te tree.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly