Hoofstuk 9 - Versekering Flashcards
Noem twee tipes versekering
Korttermyn
Ingeval
Lewensversekering
Defnintief gebeur
Wat is die voordele van korttermynversekering?
Skadeloosstelling teen sekere risikos
Gerustheid van gemoed
Help met finansiering
Kontant terug bonusse
Versekering soms goedkoper as herstel / vervang
Nadele van korttermynversekering
Kan duur wees as min eis
Valse gerustheid oor dekking
Uitbetaling van eise soms moeilik
Wat is die voordele van lewensversekering?
Verseker onafhanklike se lewenstandaard
Verbandlenings word dikwels daaraan geheg
Voorsiening vir toekomstige gebeure
Mediese fondse help gesondheidsuitgawes dek
Word streng gemonitor
Polisse kan sedeer word
Aftree annitiete bied belastingvoordele
Wat is die nadele van lewensversekering?
Baie navorsing voor uitneem
Kan oor verseker
Passop vir admin en hanteringskostes
Watter versekering is verplig?
Werkloosheidversekering
Wet op vergoeding vir beroepsbeserings
Padongeluk fonds
Watter versekering word as nie verpligtend beskou?
Teen brand
Algemene besigheids
Huishoudelike
Voertuig
Geld in transito
Getrouheidsverskering
Oesversekering
Wat is die vereistes vir ‘n geldige kontrak?
Absolute goedertrou
Versekerbare belang
Handelsbevoegheid
Wat beteken Afstanddoening of sedering?
Uitkeerpolis bou mettertyd kontant op, kan uitbetaal sou kontant benofig word.
Wat beteken subrogasie?
Reg van eise word oorgedra aan die versekringsmaatskappy
Wat beteken Onmiddelike oorsaak?
Een eis kan nie op ‘n ander eis blammeer word nie
Wat beteken bybetaling?
Persentasie van verlies betaalbaar soos vooraf besluit
Wat beteken Awery-klousule?
Onder en oor versekrering
Wat beteken sekuriteit?
Langtermynversekering
Finansiele sekuriteit
Skadeloosstelling
In dieselfde posisie is voordat die insident plaasgevind het.