Hoofstuk 4 - Mensekapitaal Flashcards
Wat is mensekapitaal?
Werknemers word gesien as bates wat waarde het vir die besigheid.
Deel van die besigheidsfunksies (Mikro)
Deel van die produksiefaktore = Arbeid
Vergoeding - Salarisse, lones ens.
Wat is die doel van mensekapitaal?
Stel van hoeveel mense word benodig
Wat vaardighede hulle oor moet beskik.
Wanneer hulle aangestel moet word
Motivering en opleiding van personeel
Behoud van personeel (Hoe?)
Voldoen aan arbeidswetgewing
Watter risikos is daar betrokke by mensekapitaal bestuur?
Gebrek aan vaardighede
Verandering in wetgewing
Onrealistiese eise van vakbonde
Konflik
Swak kommunikasie en spanwerk
Lae moraal en lae motivering
Noem die verhoudings wat mensekapitaal bestuur verantwoordelik is
Intern
Werknemers
Bestuur
Aandeelhouers
Ekstern
Vakbonde
Kliente
Wetgewing wat betrekking het op Menskapitaal
Grondwet van Suid-Afrika
Die Wet op Arbeidsverhoudinge
Die Wet op Gelyke Indiensname
Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging
Wet op Vaardigheidsontwikkeling
Die Wet op Basiese Voorwaardes van Indiensname
Noem die siklus van die aanstelling-proses
- Werwing (Intern en Ekstern)
- Keuring (CV - Beroordeel CV - Kortlys - kontroleer agtergrond - onderhoude - Afle van toetse - Voorkeur - ranglys - aanbod - teken dienskontrak
- Plasing
- Induksie (Mentor, Etiese kodes)
- Vergoedeing en Voordele (Paket)
- Opleding en Ontwikkeling
- Evaluering ( Prestasie beoordeling - 360 - Self, kollegas, bestuur en ondergeskiktes
- Behoud / Retensie
Watter voordele is daar wanneer ‘n werknemer deur ‘n induksie gaan?
Verlaag stress
Voorkom vermosring van hulpbronne
Noem drie stappe van die prestasie beoordeling
- Beplanning-instrument
- Evaluerings - instrument
- Terugvoer - instrument
Goeie mannekragbeplanning vereis die volgende
Werkanalise
Posbeskrywing
Posspesifikasie
Wat is die voordeel van interne werwing?
Die moraal van werknemers verbeter.
Dit is meer koste-effektief.
Die werknemer is bekend aan die onderneming.
Wat is die voordele van eksterne werwing?
Nuwe idees.
Regstellende Aksie-aanstellings.
Insigte oor mededingers.
Verhoed binnegevegte
Definieer opleiding
Die proses om te verseker dat werknemers die spesifieke vaardighede het wat vereis word.
Definieer vaardigheidsontwikkeling
Betrek ‘n breër reeks vaardighede en selfs houdings wat nie werkspesifiek is nie. Bv: vaardighede in tydsbestuur, kommunikasie, kreatiewe denke, ens.
Die ontwerp van ‘n effektiewe program vir opleiding- en vaardigheidsontwikkeling
Stap 1
Identifiseer die vaardigheidsgaping.
Stap 2
Oorweeg die beskikbare opleidingsbronne.
Stap 3
Ontwerp die opleidingsprogram deur die leeruitkomste te beskryf.
Stap 4
Implementering van die program.
Stap 5
Evaluering van die sukses van die program.
Beskryf Die Wet op Arbeidsverhoudinge
Die WAV is van toepassing op alle werkgewers, werkgewerorganisasies, werknemers en Vakbonde, maar is nie van toepassing op lede van die Nasionale Verdedigingsmag, Nasionale intelligensie en die Suid-Afrikaanse Geheime diens nie.
Noem drie redes vir ontslag
Ontslag vanweë onbevoegdheid
Ontslag gebaseer op wangedrag
Afdanking agv Bedryfsredes
Beskryf die mannekragbeplanning proses
Werkanalise (Onteleding van verantwoordelikhede en take binne n pos vas te stel)
Posbeskrwying (Vasgestel op grond van werkanalise)
Posspesifikasie (vertaal watter kwalifikasies,vaardighede en ondervinding die pos benodig)
Wat is ‘n vaardigheidsgaping?
Verskil tussen die beskikbare vaardighede en die benodigde vaardighede.
Voordele van interne werwing
Moraal van werkers verbeter as hulle van bevirderingsmoontlikhede weet.
Dit is meer koste effektief
Werknemer se vorige PrestaShop vlak en hiuding teenoor die besigheid is bekend.
Watter tegnieke word gebruik om eksterne werwing te doen?
Werwingsagentsap
Korante, handelstydskrifte
Skole, kolleges of universiteite nader vir geskikte kandidate
Toevallige instappers
Deur roofwerwing (headhunting)
Watter voordele is daar wanneer daar ekstern gewerf word?
Nuwe idees en vaardighede word in die besigheid ingebring.
Geleentheid om meer regstellende aksie kandidate aan te stel
Deur roofwerwing bring die werknemer die mededinger se insigte
Verhoed binnegevegte tussen werknemers om bevordering te bekom
Op watter twee metodes om salarisse te struktureer
Koste plus voordele
Babies voordele en dan n bydrae maak tot
Pensioen
Medies
Reistoelae
Behuising
Maaltye
Akkomodasie
Koste vir maatskappy
Geen verdere bydraes
Wat is die gevolge van n hoe personeelomset
Verminderde produktiwiteitsvlakke
Addisionele werkslas
Verlaging van personeel moraal
Negatiewe openbare beeld
Geld en tyd op voortdurend opleiding
Hoe kan mens personeelretensie verbeter
Uitgangonderhoude