Hoofstuk 5 - Algemene Bestuur Flashcards

1
Q

Watter twee bestuur kry mens in hierdie afdeling?

A

Bestuur
Entrepreneur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die drie vlakke van bestuur

A
  1. Topbestuur (Strategiese besluite)
  2. Middelvlak bestuur (Taktiese besluite)
  3. Laevlakbestuur (Operasionele besluite)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter tipe bestuurstyle kry ‘n mens

A

Demokraties
Autokraties
Laissez-faire
Transaksioneel
Transformasioneel
Situasie leierskapstyl

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem die 10 bestuurstake

A
  1. Beplanning
  2. Onrganisasie
  3. Leiding
  4. Beheer
  5. Koordinering
  6. Kommunikasie
  7. Delegering
  8. Besluitneming
  9. Dissipline
    10 Motivering
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter bestuursvaardighede het ‘n bestuurder nodig?

A
  1. Globale bewustheid
  2. Organisatoriese bewustheid
  3. Analise
  4. Strategiese denke
  5. Spanwerk
  6. Bemagtiging en talentontwikkeling
  7. Inisisiatief
  8. Oordeel
  9. Onderhandeling
  10. Kliente - diens orientering
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter tipe entrepreneurs is daar?

A

Entrepreneur
Intrapreneur
Ultrapreneur (Gee terug en het genoeg)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die verskil tussen ‘n leier en bestuurder?

A

Bestuurder vs Leier
Onderhou sisteme / Ontwikkel nuwe metodes

Fokus op sisteme en strukture / Fokus op mense

Maak staat op kontrole / Kweek vertroue

Onderhou status quo / Daag die status quo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die KING CODE?

A

Verduidelik doe konsep van korporatiewe beheer en hoe om dit in Suid-Afrika te implimenteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is korporatiewe beheer?

A

Stel reels en prosesse wat deur topbestuur gebruik word om die besigheid te bestuur en te beheer. Die raamwerk om wins te bekom, en na die belanghebbendes en die omgewing na te sien.

Persoon
Planeet
Omgewing = Driedubbelleslotreel benadering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoeveel King Verslae is daar?

A

King I 1994
King II 2002
King III 2009
(King IV 2016

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem die 7 kenmerke van Korproratiewe beheer

A
  1. Deursigtigheid (stel reels)
  2. Toerekenbaarheid (verantwoordelikheid)
  3. Onafhanklikheid (Geen belange botsing)
  4. Dissipline
  5. Maatskaplike verantwoordelikheid
  6. Regverdigheid
  7. Verantwoordelikheid van direktuere (hou hulle aanspreeklik vir oortreding)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Verduidelik die King IV

A

17 Beginsels in 4 bree uitkomstes

Etiese kultuur (3)
Goeie prestasie (2)
Voldoende en effektiewe beheer (10)
Vertroue en goeie reputasie (2)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem een voordeel en een nadeel van die bustuurstyl:
Demokraties

A

Dit verseker gewoonlik “in-koop” en toewyding van die persone betrokke.

Dit kan lei tot stadiger besluitneming wanneer die bestuurder insette deur almal toelaat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem een voordeel en een nadeel van die bustuurstyl:
Oatokraties

A

Kan gebruik word om dissipline te handhaaf en verlore outoriteit te herwin.

Werknemers kan ‘n lae moraal hê, aangesien hulle voel dat hulle nie na waarde geag word deur die bestuurder nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem een voordeel en een nadeel van die bustuurstyl:
Laissez-faire

A

Werknemers word uitgedaag om meer verantwoordelikheid en uitdagings aan te pak.

Die bestuurder meng nie in nie, maar hy is steeds verantwoordelik dat die taak suksesvol uitgevoer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem een voordeel en een nadeel van die bustuurstyl:
Transaksioneel:

A

In ons uitdagende Ekonomiese klimaat wil werknemers baie graag “vir ‘n bietjie ekstra” werk!

Sodra die werknemers voel dat die beloning nie groot genoeg is nie, sal hulle gedemotiveer raak en dit kan dikwels lei tot arbeidsonrus.

17
Q

Noem een voordeel en een nadeel van die bustuurstyl:
Transformasioneel:

A

Werknemers word gementor en opgelei om hul eie leierseienskappe te ontwikkel.

Nie alle leiers het die vaardighede om ‘n transformasionele leier te wees nie.

18
Q

Noem een voordeel en een nadeel van die bustuurstyl:
Die situasie leierskapstyl:

A

Die bestuurder is in staat om ‘n beter leier te wees deur aan te pas by die situasie en op werknemers se behoeftes te reageer.

Werkemers kan verward raak indien die bestuurder sy leierskapstyl te gereeld verander.

19
Q

Watse motiverings-faktore is daar?

A

Monetêre vs. nie-monetêre faktore

20
Q

Monetêre faktore om te motiveer:

A

salaris, bonus, winsdeling, betaalde reise

21
Q

Nie-monetêre faktore om te motiveer

A

Werksvergroting/-verryking, bemagtiging, buigsame ure, erkenning, welstandsprogramme

22
Q
A