Hoofstuk 2 - Besigheidsprestasie Flashcards
Noem die tegnieke wat kan gebruik word om strategiee te ontwikkel (9)
- Voor en nadele kaart
- Brongebaseerde analise
- Delphi-tegniek
- SSGB analise
- PEESTLE
- Waardeketting analise
- Balanstelkaart
- Besluitnemingsboom
- Porter se 6 kragte
Noem die drie generiese strategiee
- Lae koste (Pep)
- Fokus ( Nis mark) Rolls Royce
- Differensiasie (Woolworths)
Noem die drie intregrasie strategiee
- Voorwaartse (verwyder die middelman)
- Terugwaartse (Sny verskaffer uit en maak eie produk)
- Horisontale (Die oorneem van ‘n mededinger)
Noem die drie korporatiewe strategiee
Korporatiwe kombinasie (Gesamentlike poging - WW en Engen od saamsmelt ( Absa)
Afname / Defensief (Aflegging, skeiding, likwidasie)
Groei (Formuleer missie en visie om relevant te bly - video winkels en Netflix)
Noem 8 ander strategiee wat ‘n onderneming kan gebruik buiten generies, korporatief en integrasie.
- Hersien missie en visie
- Verander toewysing van hulpbronne
- TGB (Insepksies, steekproef)
- Normstellinf (Meet die prestasie met hoe dit is, met hoe dit moet wees)
- Finansiele verhoudings (Hersien Finansiele funksie)
- Prestasiebeoordeling (self en deur bestuur)
- Volgehoue vaardigheids ontwikkeling
- Spanwerk
Wat is ‘n tasbare bron?
Skaars grondstowwe
Finansiële bronne
Grond en geboue
Toerusting
Wat is ‘n ontasbare bron?
Ontasbare bronne is bv.
Patente
‘n Gevestigde handelsmerk
Vaardighede
Goeie moraal onder die werksmag
‘n reputasie van uitstekende kliëntediens.
Definieer strategie
Enige plan van aksie om ‘n verlangde doelwit te bereik.