'n Roman Flashcards
Na watter twee dinge verwys die tema van ‘n roman?
Die sentrale idee of gedagte van die verhaal.
Die onderliggende boodskap wat die verteller aan die leser wil oordra.
Wat is die milieu?
Setting
Wat dui op hoe lank dit duur om ‘n verhaal te lees?
Leestyd
Wat verwys na die tasbare aantal bladsye waaruit ‘n geskrewe werk bestaan, of hoe lank dit die skrywer neem om die storie te vertel?
Verteltyd
Wat duo op die tydperk wat die skrywer gebruik om die verhaal te laat ontvou?
Vertelde tyd
Gee twee tegnieke wat gebruik word om gebeure toe te lig
Terugflitse
Vooruitskouings
Wat noem ons die plek war die goed gebeur?
Die ruimte
Wat is die drie soorte vertellers?
Eerstepersoonverteller
Derdepersoonverteller
Alwetende/ alomteenwoordige verteller
Wat is n ander naam vir die hoofkarakter?
Protagonis
Wat is die twee tippe van konflik?
Ekstern
Intern
Hoe verloop die gebeurtenisse wat in die roman plaasvind?
- Inleiding tot die intrige
- Insidente wat die intrige aandryf
- Ontwikkeling van die intrige
- Klimaks
- Oplossing
- Ontknoping
Watter temas kom in die Kruppel Engel voor?
Soeke na identiteit Aanvaarding Armoede Rasseverskille Soeke na geborgenheid Ontvlugting