🐹 Gedigte Flashcards
1
Q
Poet
Narrator
A
Digter
Spreker
2
Q
Wat noem ‘n mens ‘n strofe met 2, 3, 4, 5, 6 of 8 versreëls?
A
2-koeplet 3-tersine 4-kwatryn 5-kwintet 6-sestet/ sekstet 8-oktaaf
3
Q
Wat is die 5 tippe van rym?
A
Paarrym: aa bb cc Kruisrym: abab cdcd Omarmende rym: abba Gebroke rym: abcb efgf Slagrym: aaaa
4
Q
Wat is ‘bvroem-bvroem’ ‘n voorbeeld van?
A
Klanknabootsing
5
Q
Wanneer die woordorde van ‘n sin doelbewus verander word.
A
Inversie
6
Q
Wat sê ‘n mens as ‘n verandering of ommekeer kom in die gedig voor?
A
Wending
7
Q
Wat sê ‘n mens as ‘n onaangename feit word versag.
A
Eufemisme
8
Q
Wat beteken ‘n koppelteken gewoonlik?
A
‘n Verduideliking volg
9
Q
Van watter stylfiguur is warm en koud ‘n voorbeeld?
A
Antitese
10
Q
Mood
A
Luim
11
Q
Pace
A
Pas
12
Q
Pun
A
Woordspeling
13
Q
Tone
A
Stemming/ toon
13
Q
Figuurlike taalgebruik
A
Beeldspraak
13
Q
Tippe van beeldspraak (4)
A
Vergelyking
Metafoor
Personifikasie
Simbool