Die Kruppel Engel Flashcards
Wat is die skrywer se naam?
Zenobia Kock
Waar het Tina graad 7 voltooi?
Rising Star
Wat is ‘n “lift” in Afrikaans?
geleentheid
Waarheen is Tina in die begin op pad?
Sy wil wegloop van die huis af met die hoop op ‘n beter toekoms en opvoeding.
Hoe wil Tina dorp toe gaan?
Sy wil ryloop (hitch hike)
Hoe lyk Jakob die eerste keer?
Sy gesig is net-net herkenbaar as ‘n mensgesig.
Droë rowe hang tussen sy neus en sy lippe
Sy gesig is droog en aanmekaar getrek.
Hy het geen ooghare of wenkbroue nie.
Een skeefgetrekte oog traan.
Hy is vuil en stink.
Dra ‘n kakierige, vuil (amper swart) broek wat vas met ‘n tou gebind is.
Geen idee wat die hemp se oorspronklike kleur was nie.
Nattigheid loop af van sy neus op sy bolip.
Wat sê Jakob toe Tina sê dat hy in die verkeerde rigting gaan?
“Kla’ gewerk.”
Wie is ant Lya?
Stefaans Marais se huishulp
Wat is Tina se siening oor “safe sex”?
Sy dink nie dit werk nie
Hoe weet ons dat Stefaans Marais baie alkohol gebruik?
Hy het ‘n groot bottel Glenmorangie.
Waarvoor sal Stefaans Marais betaal?
Skoolgeld, koshuisgeld, boeke, skoolklere, toiletware en sakgeld
Waarvoor gee Stefaans nie geld nie?
Vir lekkertjies
Watter tipe werk wil Tina nie eendag doen nie?
Sy wil nie werk as ‘n arbeider wat kos maak en skoon maak nie.
Watter klagte het Ma Lettie oor Tina?
Sy is baie lui.
Wat leer die dorpskool nie vir kinders nie?
Naaldwerk.
Wat doen ma toe sy uitvind?
Sy gooi die hele sinkbad oor Tina en hou haar vas terwyl sy haar met ‘n pantoffel slaan.
Wat is die kleintjies se name?
Maaghret en Klein-Attie
Wie is Stefaans Marais?
Tina se BIOLOGIESE pa.
Watter 3 leuen hat ma vir Tina vertel van wie haar biologiese pa was?
Hy is dood
Hy kom van die Kaap
Sy weet nie wir sy familie is nie
Wat bedoel Tina met: “Om te weet wie jou pa is, is om te ís.”
Jy weet wie jy is en waar jy vandaan kom. Sy verstaan ook nou hoekom sy anders lyk as die bruin kinders.
Watter tipe waerk doen Pa At?
Hy werk met skape op Coetzeesrus
Watter geld word elke maand deur ‘n prokureur betaal?
Onderhoudgeld vir Tina
Wie is ant Sanna?
Oom Ketôt se vrou
Wie is Jakob se ma?
Ant Merlin
Wie wou Pa At met ‘n mes aanval?
Evaan
Wat noem Tina dit as Pa At mense ignoreer en niks sê nie?
Stilstuipe
Wie gaan saam met Tina op haar eesrte dag by die skool en hoekom?
Ma Lettie: moet gaan inskryf
mevrou Coetzee: deur Stefaans se prokureur gereël
Wat doen Tina om die Afrikaanse terminologie in die Wiskunde klas te verstaan?
Sy leen Lindiwe se Wiskunde handboek
Hoe word die (initiation) verduidelik deur:
a) Loisie
b) Lindiwe
a) Dis ontgroening
b) hulle is rasisties
Oor watter 3 dinge is Tina bly in die koshuis?
- Mooi binne
- Trappe
- Baie, lekker kos
Hoe lyk juffrou Dale?
Jonk en mooi met kort hare
Wat het gebeur in die kerk toe predikant Buffel bid tydens die biduur?
Jakob het ‘n eliptiese aanval gekry.
Hoekom het Jakob gestink? (2)
Hy was ‘n vuil straatkind.
Wou nie by die sopkombuis was en skoonklere aantrek nie.
Wat het juffrou Dale voorgestel nadat sy Tina se skets van haar gesien het?
Dat sy dit in die skoolklerant sit.