Graad 9 Flashcards
Watter tippe hond is Stoffel?
‘n Duitse herdershond
Watter soort honde is Marmite en Bovril?
Miniatuur worshondjies
Wie is Broef-Broef?
Dink van spelling
‘n Swart-en-wit gespikkelde spanjoel
Wie is Broef-Broef se baas?
Lodewyk Steyn
Wie is Mev. Gertsen se hond?
Bertie
Wie is Bovril se baas?
Mev. Swart
Wie is Stoffel se baas?
Die man wat sy been in ‘n motorongeluk gebreek het.
Wie bly by Amandelstraat nommer 14?
Mevrou Gertsen
Wat is die name van die vyf honde wat Jana stap?
Stoffel
Marmite
Bovril
Broef-Broef
Bertie
Wat is die hoofkarakter van ‘Blind Date’ se naam?
Nelda
Wie is Nelda se vriendin?
Esmarie
Wie wou Nelda afspraak?
Marnus
Hoe oud het Marnus gesê hy is?
Vyftien
Hoekom is ‘Blind Date’ ‘n goeie titel?
Die storie gaan oor ‘n blinde afspraak.
Hoe weet ons dat Nelda baie beïndruk met Marnus se boodskappe was?
Sy het die boodskappe oor en oor gelees
Hoe het Nelda en Marnus afgespreek om mekaar uit te ken?
Marnus het in ‘n hoek gesit met pêrs blomme.
Wat het vroeër met Esmarie en Nelda gebeur?
Esmarie se raad het hulle in detensie gelaat.
Wat is een woord vir ‘in sy skik’ en gee ook ‘n Engelse woord vir dit.
Selfvoldaan
Chuffed
Wat is die hoofgedagte van Blind Date?
Mxit
Wie het Blind Date geskryf?
Christie Nortjié
Wie was amper ‘n “toebroodjie”?
Marmite
Wat was rond die seun se nek?
‘n verkyker
Wie het Jana Se Selfoon geskryf?
Elizabeth Wasserman
Gee 3 karaktereienskappe van Stoffel.
Hy het ‘onberispelike maniere’.
Hy kan lag.
Hy is ‘n dapper.
Gee ‘n goeie woord vir die swart hond.
‘n Woestaard
Hoekom wil Jana nie koekies bak, karre was en babas oppas nie?
Dis alles harde werk, en stout kinders gee haar die horries.
Wanneer is Valentynsdag?
14 Februarie
Wie is Peter Parker?
Spider-Man se alter ego
Hoe is Stan Lee gebore (sy naam)?
Stanley Martin Lieber
Watter twee verhale het die Hulk geïnspireer?
Dr Jekyll and Mr Hyde
en
Frankenstein
Wie is die hoofkarakter van Sweef?
Heinz Spies
Wie het Sweef geskryf?
Jaco Jacobs
Hoekom wou Heinz geld kry?
Hy wil die nuwe reeks Marvel Legends-aksiefiguurtjies koop.
Hoe oud is Heinz?
Fyftien jaar oud
Wanneer is Heinz se verjaarsdag?
Op 28 Desember
Wie is Heinz se beste vriend?
Denver January
Gee 2 karaktereienskappe van Denver.
Hy is die skool se skaakkampion
Hy is verslaaf op Smarties
Wat is Heinz se gunstelling kos?
Spek en eiers
Wat is die naam van die hondsalon?
Hond se Gedagte
Wie is Pixie?
Jenny se Jack Russel
Wat kan die Pixie in X-Men doen?
Vlieg en hallusinasies met haar towerstof veroorsaak.
Oor wat is Pixie mal?
Droëwors
Hoekom is dit so donker?
Dit is laat
Die maan is net ‘n dun skrefie.
Wat het Heinz gedra voor Hond se Gedagte om jammer te sê?
‘n superhero-kostuum
Wie het Nog iemand vir pynappel op pizza? geskryf?
Elmarie Botes
Wie is die hoofkarakter van Nog iemand vir pynappel op pizza??
Tiaan
Hoe lyk Suzanne in skool?
Sy het ligte hare in ‘n vlegsil, ‘n bril, sy is netjies en presies en sy is vrek slim
Hoe lyk Suzanne by die huis?
Sy het lang blonde hare, blou oë, groot oorbelle en kaal voete met pienk toonnaels
Oor watter CD het Tiaan baie opgewonde geword?
The Four Seasons van Joshua Bell
Hoe lyk Riami verskilend as by die skool?
Haar hare staan penirent op haar kop en dis persirig