Grade 10 Term 1, 2 Gedigte Flashcards
Wat is die stemming van Kinders van die wind?
Hartseer, verlies, nostalgies, rigtingloosheid
Wie is die digter van Kinders van die wind?
Koos du Plessis
Waaroor gaan Kinders van die wind?
Mense wat nie rigting in die lewe kan vind nie. Mense is feilbaar en kan foute maak.
Wat beteken “die deuntjie draal”?
The melody lingers
Wat is spesiaal met strofes 3 en 5 in Kinders van die wind?
Hulle is refreine
Wie is die digter van Toemaar die donker man?
Ingrid Jonker
Wie is Ingrid Jonker se dogter?
Simone
Hoe word die kind se spreekbeurt van die ma se spreekbeurt onderskei in Toemaar die donker man?
Daar is ‘n spasie voor die versreel. Ons noem dit inskeping.
Wat is staain?
Droë witwyn
Wat is ‘n gangetjie?
‘n Stegie
Watter taal praat die spreker in Ek is oek important?
Kaapse Afrikaans
Waaroor gaan Ek is oek important?
Almal is belangrik. Daar is geen werk wat minderwaardig is nie.
Wie is die digter van Ek is oek important?
Peter Snyders