Die Kruppel Engel (4) Flashcards
Hoekom sê juffrou Dale dat mense begin om te drink?
Mense begin drink op vele oorsake. Advertensies is net een.
Wat drink Stefaans nou? (3)
Hoekom? (3)
Koffie, koeldrank en sap.
Sy GEWETE (conscience) het hom oor Tina gepla. Hy het ‘n TWEEDE KANS om haar te leer ken, wat KOSBAAR vir hom is.
Watter 2 eienskappe het Stefaans (volgens Dale)
Hy is eerlik en verantwoordelik.
Wat vra Stefaans en Diana vir Tina terwyl hulle ‘n ligte ete eet?
Hulle trou.
Wil sy die blommemeisie wees? (Ma Lettie wil later eers met Pa At daaroor praat.)
Hoe weet Tina dat Ma Lettie hulle verwag het?
5
Sy dra haar netjiese skoene.
Die vensters blink. Gordyne gewas. Erf is gevee. Tee en gemmerkoekies.
Verduidelik hoe Tina haar ma sien (as ‘n buitestaander)?
2
Stewig gebou.
Jong vel sonder plooie.
Juffrou Dale vra vir Ma Lettie of Tina op Engelsplaas kan gaan bly na die troue.
Wat antwoord sy?
(3)
Nee, Tina is Pa At se kind, maar sy kan steeds gaan kuier.
Hoekom wil Ma Lettie en Pa At nie na die triue gaan nie?
Hulle wil nie hê dat die mense skinder nie.
Wat besef Tina na die middag in die biblioteek en dit wat sy gehoor het?
Sy is ‘n kleurling en word so ook deur ander gesien.
Hoofstuk 13
🐰
Watter gevoel kry Tina toe sy die rooi kar op die N1 sien kom?
Déja vu (NB!)
Wie klim uit die rooi kar?
2
Ant Merlin. Sy is nie dronk nie, maar net effens aangeklam.
Wat het Tina gedoen toe Jakob ‘n baba was?
Hom rondgedra
Hoe het Jakob sy naam gekry?
Hy was die tweede gebore van tweelings. Die eerste was al dood, maar Jakob het gelewe. Die dokter het gesê dat sy hom Jakob na Jakob en Esau moet noem.
Wie gee gewoonlik vir ant Merlin slaapplek?
Ma Lettie of ant Sanna