Grade 10 Term 1, 2 Stories Flashcards
Hoe oud was Corli toe haar ouers geskei is?
10 jaar oud
Wie is Corli se twee vriendinne
Triz en Vanessa
Wat weet ons van Triz?
Sy hou van kos.
Sy woon in ‘n lukse huis langs die De Beer boeties.
Wat weet ons van Vanessa?
Sy hou van fietsry en (gym).
Sy het mooi bene.
Wat weet ons van Corli?
Sy flankeer (flirt) baie.
Sy het lang, blonde, krul hare.
Sy is glad met haar mond.
Noem die drie De Beer boeties.
Graham, Grant en Gareth.
Waarvan hou Graham?
Graham hou van meisies met mooi bene. Hou van Vanessa se mooi bene.
Waarvan hou Grant?
Hou van kos.
Hou skynbaar van Triz. Dalk die koek wat sy gebak het.
Wat weet ons van Gareth?
Hy is glad met sy mond.
Corli het op hom geval.
Wat is ‘n “fairytale” in Afrikaans?
‘n Sprokiesverhaal
Waarom was dit ‘n belangrike gebeurtenis in Corli se lewe toe haar pa weggery het?
Dit het haar hart gebreek. Sy het besluit om nooit vier iemand verlief te wees nie.
Hoekom hou Corli van Gareth?
Sy val op hom.
Sy hou van die aanhalings op sy hemde.
Hy is ook glad met sy mond.
Wat het Corli gedoen toe sy haar blou bikini gaan soek het?
Sy het haar bikini gekry.
Sy het ‘n soud-happie geëet.
Sy het ‘n blikkie koeldrank gedrink.
Sy het op ‘n bank aan die slaap geraak.
Wat aanhaling was op Gareth se hemp toe hy op Corli afgekom het?
“No one is perfect, but some of us are closer than others.”
Wat verwag jy van ‘n verhaal met die titel van “All is fair in love and war”?
Die karakter sal waarskynlik iets verkeerd en oneerlik doen om die geliefde in die harde te kry.