Die Kruppel Engel (5) Flashcards
Na wat ruik Jakob by die begrafplaas?
3
Son, kakiebos en stof.
Hoe het Jakob geruik die aand van die biduur?
Suur en oud
Hoekom moet Tina deur haar skuld werk?
Om te begin genees (heal).
Hoe weet ons dat Tina sleg voel oor Jakob?
7
Wil nie eet nie. Sukkel om aan die slaap te raak. Sien alles in wit, grys en swart. Baie stil. Moeg vir die lewe. Sukkel om te konsentreer. Voel miserabel.
Hoe gebeur dit dat Tina in die detensieklas beland het?
Sy het vergeet om ‘n opstel vir huiswerk te skryf.
Waarmee het juffrou Dale vir Tina gehelp rakende haar geld?
Sy het Tina gehelp om ‘n spaarrekening oop te maak by die bank.
Noem 2 dinge waaroor Tina dankbaar is.
Stefaans Marais stry haar nie af nie.
Hy het genoeg geld om vir haar te sorg.
Waaroor was Stefaans bekommerd toe hy Tina daardie Vrydag by die koshuis opgetel het?
(3)
Sy het haar skooltas vergeet.
Sy het ‘n Engelse toets gedop.
Sy het twee keer detensie gesit.
Hoe toon Stefaans troos teenoor Tina?
Hy streel oor haar hare en sit sy hand op haar hare.
Wat het Oumies gesê van haar engel?
‘n Engel is nie net daar om jou lewe makliker te maak nie, maar ook om jou daaraan te herinner dat jy ‘n doel in die wêreld het.
Hoofstuk 15
🐰
Wat doen Tina nadat sy haar wasgoed opgehang het?
Gaan lê op haar bed met haar gesig na die muur gedraai.
Wat doen Pa At vir Tina?
Hoe voel Tina daaroor?
Sy sit by haar op die bed met ‘n warm koppie tee en sit sy hand op haar hare.
Vir Tina is dit ‘n vertroude gebaar.
Hoe is Jakob dood?
‘n Trein het oor hom gery.
Wat onthou Tina dat Jakob vir haar by die kerk gesê het?
Dat sy mooi is.