Die Kruppel Engel (3) Flashcards
Must be North-facing
Moet Noord front
Wat is pousies en karretjiesmense?
Pousies: arbeitshuisies
Karretjiesmense: kleurlinge wat met donkiekarre rondtrek
Hoekom moet Tina nie oor die koue huis kla nie?
Hulle het ‘n plafon, nie ‘n sinkdak nie.
Beskryf ma se huis as ‘n kind.
Uit sink, seil, plastiek, hout en optelysters gebou. Die hele huis moet opgepak en getrek word. Geen vensters nie.
Waar bly die skaapskeerders deesdae?
Op platterkampe in die dorpe
Waar het Pa At as ‘n kind gebly?
Op Engelsplaas met sy ouma, oupa en ma.
Beskryf Oumies se engel
3
‘n Man met kakieklere. Groot en wit.
Beskryf Oumies se oupa se engel
3
‘n Engelsman. Deur sy pa geskiet. Soldaat.
Beskryf Oumies se oupa se oupa se engel
2
‘n Mak Boesman
wie se ouers doodgeskiet is
Wat is die verskil tussen ‘n mak Boesman en ‘n wilde Boesman?
(2+1)
Mak: werk vir die boere. Ouers is doodgeskiet.
Wild: bly saam met kinders en vrou
Hoe het Oumies se pa uitgevind oor die man wat met haar gelol het?
Pa At se ma het dit agtergekom.
Haar pa vertel.
Haar pa sê vir Oumies se pa.
Hoe is die man met die kakieklere dood?
Oumies se pa nooi hom om saam te gaan jag om vir hom ‘n les te leer. Hulle klim deur ‘n draad. Sy geweer het toe per ongeluk afgegaan en die man in sy kop geskiet.
Wat doen Oumies se pa met die lyk?
Steek dit weg in ‘n ou graf. Pa At se oupa moes hom help om van dit ontslae te raak en te begrawe.
Wat het die man met die kakieklere se pa vir sy ma vertel?
Hy het op die skip geklim oor die water omdat hy geskrik het vir die polisie. Hy moet maar vir hom ‘n ander lewe in die ander land gaan maak.
Watter nuwe ooreenkoms merk Tina op met die engele?
Elke engel was in die gedaante van iemand wat deur die familie kwaad aangedoen was.