Grade 11- Up To Sonvanger (not Sterrekyker) Flashcards

1
Q

Loop en Val:

Wat bedoel “verwerf”?

A

Wen/ kry

“Amper na willekeur kon verwerf”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Loop en Val:

Hoekom is “hulpwaarts” ironies?

A

Dit is in plaas van “huiswaarts”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Loop en Val:

Hoekom is daar alleenplasing met reël 15 en 16?

“15 hulpwaarts
“16 kruip”

A

Dit beklemtoon die wreetheid en onsinnigheid van Matthews Motshwarateu se dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Loop en Val:

Oor wie gaan dit?

A

Matthews Motshwarateu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Loop en Val:

Hoekom praat die gedig van “jy”?

A

Dis meer persoonlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Loop en Val:

Wat is die inhoud van die gedig?

A

Die wedloop van sy lewe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Loop en Val:

Wat is “dié grap van totale toewyding” ‘n beskrywing van?

A

Sy hardloopstyl

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Loop en Val:

Wat beteken toewyding?

A

Ek weet nie🙈

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Loop en Val:

Watter stylfiguur tref ons by “dié grap van totale toewyding”?

A

Paradox

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Loop en Val:

Wat is die toon?

A

Baie persoonlik (omdat Matthews direk as “jy” aangespreek word)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bondel:

Wat is die letterlik en figuurlike betekenis van die titel?

A

Letterlik: aardse besittings (possessions)
Figuurlik: menswees/ probleme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Bondel:

Wat is die eerste strofe amper ‘n voorbeeld van?

A

‘n haikoe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Bondel:

Wat is die betekenis van die tipographie in reël 6-8?
“wat ek moet klim
moet klim
moet klim.”

A

Dis soos trapped wat af gaan (moeilik).

Die asksie word beklemtoon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Bondel:

Wat beteken dit as die dag ‘n boom is?

A

Die dag is moeilik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Welkomsgroet aan die herfs

Translate: feel/ touch sense

A

Tassintuig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Welkomsgroet aan die herfs

Wat beteken die titel?

A

Sy heet die herfs welkom (personifikasie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Welkomsgroet aan die herfs

Hoekom is die reëls so kort?

A

Dit skep ‘n gevoel van afwagting en opgewondenheid

18
Q

Welkomsgroet aan die herfs:

Watter verbindingsmiddele is daar in die gedig?

A

Herhaling van klanke (assonansie en alliterasie) en in reëls 1 en 10 (“ek weet jy is hier”)
Enjambement
Sintuiglike waarneming

19
Q

Welkomsgroet aan die herfs:

Hoekom word die lug as “bruisend” beskryf?

A

Verwys na die ligte herfswind.

Sluit aan by die opwinding en blydskap oor die koms van die herfs.

20
Q

Welkomsgroet aan die herfs:

Wat beteken “aarselende”?
“Die aarselende roesbruin van die wingerde”

A

Hesitating

21
Q

Sprak of sprook:

Wat is die ooreenkoms (similarities) met Sproeireën?

A

Herhaling van sekere woorde (b.v. My, daar).
Staan op dieselfde plekke en dra dieselfde boodskappe uit.
Ritme en lettergrepe van elke versreël kom ok ooreen met dié in die refrein.

22
Q

Sprak of sprook

Waaroor gaan dit?

A

Alleenwees in die sosiale media

Mense word nie getroos nie/ Hulle steur hulle nie regtig aan hom nie.

23
Q

Sprak of sprook

Hoekom sê dit: “ek tweet my twak op Twitter”?
Noem 3 redes

A

Dit is klankryk, ritmies en beklemtoon die woorde

24
Q

Sonvanger:

Gee die letterlik en figuurlike betekenis van ‘n sonvanger

A

Letterlik: van glas gemaak, weerkaats die son
Figuurlik: ‘n persoon wat verstaan (wat simpatiek is) en troos

25
Sonvanger: Wat is die naam van die strofe wat herhaal word?
Refrein
26
Sonvanger: Wat is die gedig 'n voorbeeld van?
Liriek (liedjie)
27
Sonvanger: Wat bedoel die moeder as sy sê: "laat hom weer vir my kom skyn"?
As sy goeie herinneringe kan deel, sal sy die dood kan aanvaar en verwerk
28
In memoriam: Azra Wat bedoel oerbegin
Origin
29
In memoriam: Azra Hoekom is daar alliterasie en assonansie?
Hulle is 'n verbindingsmiddel
30
In memoriam: Azra | Wat is ruigtes "saggies tjank en na die ruigtes vlug"
Bosse
31
In memoriam: Azra Wat is dit 'n voorbeeld van om "groot stilte" in plaas van "dood" te sê?
Eufemisme
32
In memoriam: Azra Translate: sight, hearing, smell
Sig, gehoor, reuk
33
In memoriam: Azra Wat is "die swaar terugtog"?
Die dood
34
In memoriam: Azra Na wat verwys "die reën en die wind" en "lang nagte"?
Moeilikhede wat 'n mens kort voor jou dood kan ervaar (metafoor)
34
In memoriam: Azra Waaroor gaan die eerste sestien reëls?
Die hond word oud en gaan dood (progressie)
35
In memoriam: Azra Wat is die stemming?
Hartseer en bespiegelend
36
In memoriam: Azra Wat is die tema?
Sluit aan by die dier en die mens se hantering van die naderende dood.
38
Die wonder van 'n boom: Wat bedoel "Maak woorde van dié blare"?
Skryf 'n gedig
39
Die wonder van 'n boom: Wat is die tema?
Die skeppingsproses wanneer 'n gedig geïnspireer deur 'n boom geskryf word.
40
Die wonder van 'n boom Hoekom is daar herinnering van 'maak'?
Dit is 'n bindingsmiddel en gee ritme in die gedig. | Dit sluit aan by die skeppingsproses.