Willem Boshoff: Matriek Werk Flashcards

1
Q

Blonde alfabet inspirasie

A

Hy het vreende Engelse word it die woordeboek geleer en gebruik in die personeelkamer van die Engelse Skool waar hy Skool gegee het

Hy het begin om n woordeboek saam te sit van die moeilike engelse woorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Blinde alfabet onderwerp

A

Eerste fase van die week (ABC) is in Feb 1994 voltooi dit bestaan it 338 houtstandbeelde wat in kiste met staalmaaskante geplaas is. Die deksel van else kis het n aliminiumblad wat geëmboseer is in met braille teks. Die teks bestaan uit moeilike woorde in Engels, die betekenis daarvan en die herkoms v.d. woord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Blinde alfabet simboliek #I

A

Sy bedoeling met die kunswerk was om n ondervinding vir blinde mense te verskaf waarin tulle ‘ kunswerk kon ‘sien’ en iets daaruit kon leer. Die effek hiervan was dat blinde mense in n bevoorregte posisie van mag geplaas is in verhouding met die kunswerk, terwyl mense met sig in n benadeelde posisie geplaas word en gekonfronteer is met ‘n situasie van om ongeletterd te wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Blinde alphabet simboliek #2

A

Die bevoorregte posisie vann blinde mense word gevestig dear die feit dat slegs hulle braille kan lees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Blinde alfabet simboliek #3

A

Siende mense word slegs toegelaat om te kyk. Hulle enigste geleentheid om die kunswerk heeltemal te ‘sien’ is om vergesel te word deur ‘n blinde kyker wat hulle deur die werk kan begelei deur die teks en die beelde aan hulle te verduidelik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Blinde alfabet simboliek #4

A

Die werk sluit ‘leesbare’ beeldhouwerke in en dit is soos ‘n woordeboek aangesien dit die inhoud daarvan versteek en onthul

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Blinde alfabet simboliek #5

A

Die idee om die blindes te bemagtig word ernstig geneem deur die kunstenaar wie se bedoeling nie is om neerhalend he wees nie. Boshoff stal die werk as uitdaging uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly