Hoofstuk 1 Graad 12 Flashcards
Inleiding
Hierdie hoofstuk hande oor die begin van Suid - Afrikaanse kuns en vestig die aandag op invloede van Europese kuns op vroeë kunstenaars
Oorsig van opkomende Suid- Afrikaanse kunstenaars wat hul beinvloed het
jy kan verwag dat die Europese kunsbeweging: Impressionisme, Neo - Impressionisme, Post- Impressionisme, Fauvisme, Kubisme en Duitse Ekspressionisme, aangesien baie van hulle kuns daar studeer het of dit as deel van hul kunsopvoeding beskou het om Europa te besoek en om die jongste ontwikkelings in kuns aan die begin van die 20ste eeu waar te neem
George Pemba
- hy was nooit daartoe in staat om toegang te verkry tot voltydse formele kunsopleiding nie
George Pemba Onderwerpe
- onderwerpe: deur sy kuns het hy die omstandighede wat swart mense moes verduur, sigbaar gemaak
- sy onderwerpe het portretskilderye van individue en groepe, landskappe, verwysings na godsdienstige onderwerpe em kommentaar op politieke en sosiale omstandighede, ingelsuit
- onderliggende temas, soos vrees, vreugde, verlies, die ondervindings van die daaglikse lewe, kulturele tadisies, menseregte, politiek en godsdienstige kommentaar
- van sy werke het filmiese kwaliteit
George Pemba invloede
- Realisme
- Impressionisme (skilderstyl beinvloed) deur sy sterk ligbronne en sy keuses van onderwerpe wat verwant is aan die vlietende oomblikke van die daaglikse lewe
- Ekspressionisme deur sy uitbeelding van verstedeliking op mense, sy gebruik van subjektiewe kleur en soms gebruik van die verwringing van vorms
George Pemba skilderstyl
- hy het vorms geskep wat solied verteenwoordig is deur die gebruik van vereenvoudigde vlakke en massas
- hy het die verf in ‘n relatief egalige tekstuur aangewend en het kwasmerke gebruik om rondheid in die vorms te skep
- impasto- verf tot lewendige kwaswerk gelei
George Pemba kleur
- baie sterk kontraste tussen lig en gekleurde areas geskep
- primere en sekondere kleure gekombineer met wit areas
New Brighton, Port Elizabeth
George Pemba
Onderwerpe
- in hierdie skildery bied Pemba ons ‘n prentjie van ‘n besige straat in die township waar hy vir meeste van sy lewe gewoon het
- Pemba het na hierdie stedelike landskap gekyk vanaf ‘n posisie in die middel van ‘n straat, op wat voorkom soos ‘n eiland, dalk ‘n sirkel om die verkeer te reguleer
New Brighton, Port Elizabeth
George Pemba
Simboliek
- mense wat tuis is en gee ‘n voorstelling van die verskeidenheid mense wat daar woon
- hulle het nie werk nie
- die gemeenskap kom besig en lewendig voor, maar daar is dinge wat ontbreek
New Brighton, Port Elizabeth
George Pemba
Komposisie
- Pemba se komposisie plaas ons as kykers binne- in die middel van die gemeenskap
- die komposisie begin naby aan die kunstenaar en strek tot ver in die horison
- 1punt perspektief
- diepte kan gesien word deur die figure wat oorvleuel, skaduwees, figure wat verklein
- geen duidelike fokuspunt, maar oog op figure wat bal skop
- duidelike voorgrond (eiland), middelgrond (donkiekar), agtergrond (fabrieke)
- komposisie is besig en beknop met min negatiewe ruimte
New Brighton, Port Elizabeth
George Pemba
Kleur
- kontras van warm en koue kleure by tot die lewendige gevoel van die gemeenskap
- die pad wat ‘n ligte blouerige grys is met die ligte blou lug as agtergrond (grootste deel van komposisie)
- oranje- rooi en geel op di emense se klere
New Brighton, Port Elizabeth
George Pemba
Styl & Tegniek
- die werk is in ‘n naturalistiese styl geskilder, maar wanneer dit van naby bekyk word, kan ‘n mense sien dat Pemba die ‘groter prentjie’ wou wys eerder as om te veel tyd aan fyner detail te wys
- Die skakel met Imperssionisme kan gesien word in hierdie aspek, aangesien Pemba in sy skilderye uitgebeeld het wat hy gesien en ondervind het
New Brighton, Port Elizabeth
George Pemba
Invloede
- Impressionisme a.g.v die keuse van onderwerp
- Fauvisme se arbritere kleur gebruik (onnatuurlik)
Terror
George Pemba
Komposisie
- die toneel het ‘n gevoel van chaotiese beweging as gevolg van die posisie van die mense in die geslote spasie van die treinkomponent
- ‘n vrou sit op die vloer en roep beangs uit en in die middel van die voorgrond, kniel ‘n man met sy kop na onder
- Die man wat in die middel hardloop, is geskiet aangesien bloed aan die kant van sy wit hemp af stroom —— Fokuspunt
- die aanvallers is aan die agterkant van die komartement en is verbloem in skaduwees
- 1 punt perspektief, verkleining van figure, oorvleueling van figure, skaduwees in agtergrond
Terror
George Pemba
onderwerp
- in terror konfronteer Pemba die kyker met die brutale gevolge van die Apartheidstelsel op die lewens van swart mense
- mense hardloop koorsagtig om weg te kom van die twee gewapende mans en sommige le of sit op die vloer
- lyk soos uniforms van die polisie, wat hulle gedra het toe hulle betogers of verdagtes in townships gekonfronteer het
Terror
George Pemba
Kleur
- donker kleure en skaduwees oorheers a.g.v die tema van dood en geweld
- Donker oranje, rooi en geel oorheers
- oranje en blou kontrasteer met mekaar
Terror
George Pemba
Simboliek
- Die spelonkragtige binnekant van die treinkompartement dra by tot die gevoel van terreur omdat dit voorkom of die mense vasgekeer is in hierdie kloustrofobiese spasie
- hy het die gevolge van die Apartheidstelsel op die daaglikse lewens van mense uitgebeeld en het hy dus die aandag getrek na die ongeregtighede
- figuur in wit simboliseer Jesus aan die kruis, bring verlosing aan hulpelose mense
- wit hemp simboliseer vryheid en rynheid saam met die blou lig buite
Terror
George Pemba
Inspirasie/ invloed
- Goja se “ the 3 of May 1808”
Terror
George Pemba
Styl en Tegniek
- Pemba het nie baie aandag geskenk aan die fyner detail in hierdie skildery nie
- Die sitplekke aan die kante van die kompartement en die vensterrame is baie vereenvoudig
- naturalistiese styl
Gerard Sekoto
invloede
- Ernest Mancoba
- Van gogh
- Post- Impressionisme deur sy intuitiewe gebruik van kleur
* sowel as Fauvisme en ekspressionisme
Gerard Sekoto
Onderwerpe
- was hoofsaaklik Suid - Afrikaans en gewortel in sy daaglikse ondervinding van townshiplewe
- die tonele van die alledaagse lewe in townships het vir Sekoto ‘n eindelose verskeidenheid onderwerpe gebied
- straattonele
Gerard Sekoto
Skilderstyl
- sy vroeere figure word as lomp beskryf en dat hulle nie in proporsie is nie, maar dat hul wel ‘n bekoorlike naiewiteit toon wat sy onpretensieuse houding in skilder uitbeeld
- oordrewe en verwronge om 3 dimensionele vorms uit te beeld
Gerard Sekoto
Skilderstyl
- hy het ook kwasmerke gebruik in die geleidelike uitbeelding van kleurskakering om by te dra tot die 3 dimensionaliteit van sy komposisie
- maak gebrui van dowwe vorms met sagte rante wat soorgelyk is aan die effek van ‘n foto wat uit fokus is
Gerard Sekoto
Kleur
- ekspressionistiese kleure
- die plat areas van kleure