Dadaisme Flashcards
Dadaisme se oorsprong
Dit het ontstaan in opstaan teen die Eerste wêreldoorlog en het albei die tradisionele waardes van die samelewing bevraagteken
Dada het hoofsaaklik as ‘n literere manifestasie begin
Gedurende die eerste Wêreldoorlog het die Duitse skrywer en digter Hugo Ball die Carbaret Voltaire in Zürich, Switserland, gevestig
Dit was ‘n bymekaarkomplek vir kunstenaars en skrywers wie ‘n opinie van protes teen die samelewing van hul tyd gedeel het
Oorsprong van die naam Dada
Een weergawe is dat die woord per ongeluk in ‘n Duits- Franse woordeboek ontdek is (in Frans: hobbelperd)
Dit is ook die eerste woord van ’n kind. Naam was gewild want dit het ’n kinderlike klank. Dit het hul soeke na vryheid en ‘n nuwe begin getoon
Nihilisme
Alles is sinneloos en absurd
Kenmerke van Dadaisme
Primere doel was om die norme, tradisies en waardes van Europa aan te val
Dada was gekant teen reels en hierargie
Hulle kuns fokus op die irrasionele onderbewussyn en drome
Hulle wou tradisionele kuns vernietig. Dada vernietig alle reels en teoriee
Dada konsentreer op die sielkundige aspek van ‘n kunswerk
Meduims: collages en gevonde voorwerpe
Fountain deur Duchamp : Onderwerp
Die skande werk was ‘n porselein urinaal wat onderteken is deur “R.Mutt” en getiteld Fountain
Fountain is ‘n industriele vervaardigde urinaal, waaraan die kunstenaar drie veranderings aangebring het:
1) Hy het dit op ‘n voetstuk geplaas
2) Hy het dit onderteken en gedateer
3) Hy het dit ingeskryf vir ‘n kuns kompetisie
Fountain deur Duchamp: Simboliese betekenis
Die kunswerk is nie ‘n skepper nie - Duchamp het gaan inkopies doen by ‘n hardeware winkel -
Die kunswerk het nie ‘n spesiale doel nie- dit was massa geproduseer in ‘n fabriek.
In die keuse va die urinaal is Duchamp se boodskap duidelik: Kuns is iets war jy op urineer.
Die gebruik van die woord Dada vir die kuns beweging, die betekenis (indien enige) en die bedoeling van beide stuk en die hantekening “R.Mutt” , is moeilik om presies vas te pen
Dit is nie duidelik of Duchamp die vlgende in gedagte gehad het nie: Duitse: “Armut” (armoede) of dalk “Urmutter” (groot moeder)