Hoofstuk 3 Graad 12 Flashcards
1
Q
Inleiding
A
- daar bestaan nog altyd ‘n sterk verband tussen kuns en politiek
- kuns word dikwels gebruik as ‘n manier van propoganda om ‘n heerser en / of politieke stelse te bevorder
- aan die ander kant is kuns ook ‘n magtige wapen om teenstand teen politieke stelsels voor te stel
2
Q
Jane Alexander
invloed
A
- Edward Kienholz
- terwyl Alexander op universiteit was, is sy bloodgestel aan inligting oor die onregverdige politieke situasie in SA deur studente se ondergrondse organisasie en aktiwiteite
Dit het n geweldige onvloed op haar gehad aangesien sy op die Suid- Afrikaanse situasie in haar werk gereageer het
3
Q
Jane Alexander
temas
A
- haar werk is oor die geweldplegers en die geweld
- ‘n allegoriese beeld van lyding en geweld
- sy werk dikwels met die tema van vervreemding, van mense wat nie heeltemal in die samelewing hoort nie
- dubbelsinnigheid is ‘n konstante tema in haar werk, veral die dubbelsinnige aard van geweld
4
Q
Jane Alexander
Medium
A
- sy is hoofsaaklik ‘n beeldhouer wie se werk figuratief is en altyd verwant is aan die menslike figuur
- Figure is dikwels lewensgroot en dra ‘n sterk teenwoordigheid en ‘n gevoel van drama oor
4
Q
Jane Alexander
onderwerpe
A
- sy skep dikwels ‘hibriede’ deur menslike liggame te kombineer met die kobbe van bobbejane, jakkalse, ibisse en ander gediertes
5
Q
Jane Alexander
styl
A
naturalistiese styl
6
Q
Jane Alexander
tegniek
A
- haar beelhouwerk word van menslike vorm gemodelleer, maar sy gebruik ook gietwerke direk van die menslike liggaam
- na die gietwerk voltooi is, manipuleer sy die vorm deur dit te modelleer en deur baie teksturele moontlikhede te skep
7
Q
Jane Alexander
materiale
A
- gevonde voorwerpe soos been, horings, ens.
- sy gebruik ‘n verskeidenheid materiale soos gips, been, horings, hout, was en verf
8
Q
The butcher boys
Jane Alexander
Temas
A
- temas van verminking, geweld en dubbelsinnigheid kan gesien word in hierdie belangrike werk in haar loopbaan
- die simboliese verhouding tussen onderdrukker en slagoffer
- Alexander poog om die manier te identifiseer waarin geweld, aggressie, wreedheid en lyding oorgedra word deur die menslike figuur
9
Q
The butcher boys
Jane Alexander
onderwerpe
A
- 3 lewensgrootte en lewensgetroue gipsfigure, naak behalwe bedekkings oor hul genitaliee, sit op ‘n houtbank
- die figure kom magtig voor, maar hul liggame is deurdring en is beskadig. hoewel hulle baie manlik is, is hul geslag onbekend omdat hul genitaliee bedek is deur ‘n soort beskerming wat krieketspelers dra
- hulle koppe is net half menslik. Horings groei uit die kopbene, die gesigte is verwronge en platgedruk in snoete wat nie monde vorm nie
- Hulle kan, heel letterlik, nie die onbeskryflike uiter nie of met die stem van rede kommunikeer nie
- hulle is dalk mutante, die slgoffers van ‘n aaklige ramp
- toon geen sensitiwiteit vir die wereld nie en reageer nie op enige stimulasie nie
- die feit dat hulle sit, toon dat hul passief is en dit is byna of hul vir iets wag. Hulle kom terselfdetyd angstig en selfbewus voor
- maar hulle is ook vreesaanjaend boosaardig, die oortreders van aaklige geweld. Hulle is beelde van wreedheid
- hulle oe is donker en glaserig, hol en spokerig
10
Q
The butcher boys
Jane Alexander
Simboliek
A
- die titel se dat hulle teregstellers of gewelddadige moordenaars is
- hoe het hierdie persone wat eers menslik was in monster verander?
- die geweldadige, aggressiewe en kragtige karaktereienskappe word in dieselfde liggaam vertoon wat hulpeloosheid onthul. Alexander het al gese dat die alter ego van aggressie weerlooheid is
- Die assosiasie met die dood word geskep duer die gebruik van bene en kopbene. Op hierdie wyse is hierdie figure, wat onbeskryflike dade van geweld gepleeg het, ook dikwels slagoffers van geweld
- As ‘slagterseuns’ is die figure in staat tot slagting, maar as naakte vorms is hulle soos vleis in ‘n slaghuis
- figure het ‘n onheilspellende teenwoordigheid
- hoewel die figure geskep is in ‘n spesifieke onderdrukkende SAse historiese tydperk, het hulle dit oorbrug en miskien is hul mag te bespeur in die feit dat hul ons menslikheid diep aanraak
11
Q
The butcher boys
Jane Alexander
tegniek
A
- beelde van menslike liggaam vorm gegiet en materiale bygevoeg soos been en horings
12
Q
The butcher boys
Jane Alexander
Styl
A
- naturalistiese beeldhouwerk wat deur die detail van die menslike figuur beklemtoon word
13
Q
The butcher boys
Jane Alexander
Kleur
A
- vaal grys, wit en swart om die dood te beklemtoon
14
Q
Man with TV
Jane Alexander
Onderwerp
A
- ‘n man wat duidelik afkomstig is van ‘n landelike gebied en wat stad toe gekom het op soek na ‘n beter lewe
- hy is ongemaklik aangetrek in klere wat lyk soos kerkklere
- hy is senuweeagtig en is ‘n wanaangepaste in die vinnige kultuur van die stad
- dit maak hom ‘n slagoffer a.g.v sy armoede en sy swak voorbereiding vir die stadslewe en hy kan ook ‘n slagoffer word van die geweld van die lewe in die townships
hy staar afgetrokke na ‘n televisieskerm waarop ‘n reeks beelde oor en oor vertoon word
15
Q
Man with TV
Jane Alexander
komposiesie/ beskrywing
A
- op die skerm kyk ‘n wit man na homself in ‘n spieel terwyl hy in ‘n straat staan
- hy is besig om sy das teguit te maak
- hy draai amper weg van die spieel, maar let op dat iets nie reg is nie, hy draai terug na di espieel toe, maak sy das weer reguit en begin van vooraf
- en so gaan die film voort
16
Q
Man with tv
Jane Alexander
Tema
A
- hartseer en droefheid
16
Q
Man with tv
Jane Alexander
Simboliek
A
- skep ‘n gevoel van spanning, aangesien albei mans rusteloos is en wag, maar ons is nie seker waarvoor hulle wag nie
- hierdie werk verwys na die ongekende persoonlike verhouding tussen swart en wit en hoe moeilik dit is om aan te pas by die splinternuwe rolle wat 2 verskillende kulture in ‘n demokratiese SA moet vervul
- in hierdie wek is daar ‘n hartseer, melankoliese atmosfeer te opsigte van die swart man wat n aal die jare van sukkel nou moet probeer aanpas in ‘n samelewing waarvoor hy nie voorberei is nie
17
Q
Man with the TV
Jane Alexander
Medium
A
- multimedia- kunswerk
werklike voorwerpe soos die s=tas en TV deel van kunswerk is - instalasie kunswerk waar die ruimte baie belangrik is
18
Q
Man with TV
Jane Alexander
Tegniek
A
- beeldhouwerk wat gegiet is van ‘n menslike vorm en bykomstigehde bygevoeg is
19
Q
Man with TV
Jane Alexander
styl
A
- naturalistiese beeldhouwerk met ‘n fokus op emosie