Surrealisme Flashcards

1
Q

Doelwitte van Surrealisme

A

1) om die onderbewussynn bloot te stel in kunswerke
2) Om die onverklaarbare te verf
3) Drome en visioene te verf
4) Verf van die bewuste en onbewuste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Salvador Dali : verftegnieke

A

Fotografiese tegniek
Hy gebruik Franse doek met ‘n dun geweefde tekstuur
‘n Klein kwas word gebruik om verskillende lae van kleure op te bou
Hy gebruik ‘n juweliersware vergrootglas vir fyn details

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

The Persistence of memory deur Salvador Dali, Onderwerp

A

Die bekende surrealistiese stuk vertoon ‘n sagte horlosie in ‘n dorre landskap. Die dorre landskap, sonder horison, dryf tot oneindigheid
Dit is moontlik om ‘n menslike figuur in die middel van die samestelling te sien in die ‘vreemde monster’ wat Dali gebruik
Hierdie ‘vreemde monster’ is ‘n self-portret van Dali
Die oranje klok aan die linkerkant van die skildery is gedek in miere, asook hulle verrotte organiese lewe voorstel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

The Persistence of Memory, Salvador Dali, Simboliese betekenis

A

Baie is van mening dat die smeltende horlosie die irrelevansie van die tyd simboliseer. Dali gebrik miere in sy skilderye as ‘n sinmbool van die dood sowel as ‘n smbool cvan vroulike genitaliee.
Die impak van teenstrydigheid is sterk: Die horlosie is ‘n metaal instrument wat ‘n metamorfose ondergaan het.
Die ikonografie van hierdie skildery is die van ‘n droom wat Dali ervaar het. Die horlosies simboliseer die verloop van tyd en ervarings in ‘n droom toestand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

The Persistence of Memory, Salvador Dali: Komposisie

A

Daar is ‘n opeenhoping van objekte en figure aan die linkerkant van die skildery
Die regterkant is leeg met geen objekte nie. Die fokuspunt is op die slap horlosie wat or die tak hang omdat dit uitstaan bo al die objekte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gala and the Angellus of Millet immediately preciding the arrival of the conic anamorphosis, Salvador Dali: Onderwerp

A

Die interieur bestaan uit 3 vreemde karakters 1) Gala ( Dali se vrou ) 2) Man met sy rug na ons.
3) Agter die deur is ‘n vreemde keatuur met ‘n kreef op sy kop
Bo die deur hang ‘n kopie van die skildery Gala an The Angelus of Millet deur die kunstenaar Jean Millet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gala and the Angelus of Millet immediately preciding the arrival of conic anamorphosis, Salvador Dali: Simboliese betekenis

A

Die deur bied vir ons ‘n blik na die irrasionale wereld. Die sentrale figuur draai sy rug op die irrasionale wereld. Op die tafel staan ‘n reghoek met ‘n spyker daarop. Dit kan ‘n seksuele konnotasie he. Die monster aan die linkerkant agter die deur kom vanuit die irrasionale wereld. Die kunswrk maak nie sin nie en alles is ‘n verwarring. Daar is ‘n gevoel van hallusinasie. Daar is spanning tussen die werklikheid en die verbeelding. Jean Millet se skildery bokant van die deur skep ‘n religieuse gevoel van die kunswerk omdat die twee figure bid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gala and the angelus of Millet immediately preciding the arrival of conic amamorphosis, Salvador Dali: Komposisie

A

Diepte word geskep deur die man agter die deur en die vertrek met Gala ver agter in die komposisie. Die figuur met sy rug na ons is die fokuspunt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly