Popkuns Flashcards
Kenmerke van popkuns
1) beelde uit tydskrifte
2) elemente van skok word in beeldhouwerk gebruik
3) beelde van ongewone materiale gemaak
4) inspirasies uit grafiese kuns, illustrasies, strokiesprente
5) ikonies rolmodelle soos Marilyn Monroe, Elvis Presley en James Dean is gekies om ‘n verbruikersmark te ontgin
Invloede van popkuns
1) Dadaïsme
2) massa geproduseerde gebruiksartikels
Onderwerpe van popkuns
1) film sterre
2) verpakking ( coco - cola )
3) foto’s en posters
Andy Warhol tegniek en medium
1) afdrukke van sy-skerm drukwerk
2) foto’s van die ryk en beroemde mense
3) betrokke by ondergrondse films
Andy Warhol styl
1) sy ideale kuns was heeltemal onpersoonlik
2) gebruik van helder kleure
3) herhaling is uiters belangrik in sy werk
4) sy werk toon massa geproduseerde items
Andy Warhol sy-druk proses
- word gebruik vir massa produksie
- deur dit beweeg hy weg van die elistiese avant-garde tradisie
- hy was gefassineer met morbiede konsepte
- Marilyn werke was vroeg vb van sy gebruik v d syskerm druk
- hy het foto-stensils in die tegniek gebruik
- die skerm, met behulp van in fotografiese proses en in rubber squeegee die verf te druk op die skildery deur die skerm
Marilyn diptiek onderwerp (Andy Warhol)
- Bestaan uit 2 doeke
- Marilyn aan regterkant is in swart en wit
- Marilyn aan die linkerkant is in kleur
- gesigte is 25 keer herhaal
Tegniek is grootliks vir advertensies gebruik
Marilyn diptiek komposisie (Andy Warhol)
- sommige is duidelik ander is nie
- vereenvoudige weergawe van oorspronklike foto
- beelde is nie presies dieselfde nie
- skep a sin van individualisme in reeks afdrukke wat geassossieer word met iets wat handgemaak is
- ten spyte daarvan skep die herhaling n massa geproduseerde beeld
Marilyn diptiek kleur (Andy Warhol)
Swart en wit vir regterkant se drukke en geel, rooi, orange en turkoois vir die linkerkant se drukke
Marilyn diptiek simboliek (Andy Warhol)
Deur herhaling van haar gesig, kry ons die gevoel dat sy vir ewig by ons is
Die syskerm tegniek word geassosieer met die moderne samelewing se begeerte vir die massaproduksie van enige iets wat vervaardig en verkoop kan word
A.g.v herhaling van haar gesig word sy anomiem en onpersoonlik
Sy word getransformeer in n massa geproduseerde item