Superrealisme Flashcards
Superrealisme invloede
1) nederlandse sewende eeuse kuns
2) Pop kuns
3) surrealism
4) die kamera
Supperealisme kenmerke
1) Onderwerpe: alledaagse voorwerpe, mense, gemeenskaplike plek
2) streng neutraal
3) realities skildery
4) uiterste presisie
5) gebruik airbrush
Duane Hanson kenmerke
1) vrystaande figure
2) lewensgrootte beelde
3) alledaags mense en plekke
4) geklee in regre klere
5) very realities porieë, plooie, sproete en kneusplekke
Duane Hanson tegnieke en simboliese betekens
Tegnieke:
1) silikon rubber gegooi in versterkte veselglas vorms
2) werk met olie gebaseerde verf
3) menslike hare en glas oë bygevoog
Simboliese betokenis:
1) sosiale kommentaar
2) spanning tussen die werklikheid en die droomwêreld
3) surrealistiese styl: kontrastussen leweloosheid en realisme
Supermarket shopper tegniek (Duane Hanson)
Stel merslike model voor er is gegiet in veselglas.
Die vel is geverf en met klere, hare, juwele en bykomstighede vertoon
Supermarket shopper onderwerp (Duane Manson)
Gemiddelde americaanse vrou,oorgewig, krullers in hear have en sigaret in haar mond
Sy koop haar maandelikse kruideniersware
Supermarket shopper simboliese betekenis (Duane Hanson)
1) die wêreld is n illusie
2) verbruikerswese
3) my trek aandag aan ons wêreld wat steeds meer en meer onpersoonlik raak
4) hy skep in afstand sodat ons kan sien hoe ons is en hoe ons leef
5) hy verwyder die grense wat kuns van die lewe skei
6) hy dwing ons aandag na die vervoesting en eensaamheid van die gewone lewe
7) hy kritiseer die vrou wat geen agting vir haar voorkoms het nie