Treine🚞 Flashcards

1
Q

Tussen watter twee stede loop die Blou Trein?

A

Pretoria en Kaapstad.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe lank neem ń eenrigtingreis tussen hierdie twee stede?

A

27 ure.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is hierdie trein se spoedlimiet?

A

90km/h.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waar is die Rovos Rail trein se hoofkantoor?

A

in Pretoria.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat bied die Rovos Tail?

A

Luukse reise na Suid-Afrikaanse bestemmings en reis selfs so ver as Kaïro in Egipte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 4 bestemmings in Suid-Afrika wat ingesluit is by die Rovos Rail?

A

• Kaapstad
• Pretoria
• Durban
• Wildparke in Mpumalanga.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter bestemmings wat nie in SA is nie, word ingesluit by die Rovos Rail?

A

• die Victoria-waterval in Zimbabwe.
• Swakopmund in Namibië.
• Dar es Salaam in Tanzanië.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beskryf die binneste -en buitenste voorkoms van die Gautrein.

A

• Het lugverkoeling en kan tot 321 passasiers in elke vierwa-treinstel akkomodeer.
• Sitplekke is met sagte blou, duursame materiaal bedek.
• Buitenste deel is Goud en Silwer. Spesiale materiaal is gebruik om te verseker dat die vensters nie krap nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem 4 sekuriteitsmaatreëls wat op die Gautrein toegepas word.

A

• Die SAPD Vervoerpolisie en Gautrein-sekuriteitsbeamptes patrolleer die areas.
• Kaartjies is gerekenariseerd.
• Die hele treinspoor word met ń 2.4m - hoë heining beskerm.
• Elke oomblik word op skerm vasgevang deur personeel in ń hoë tegnologie beheersentrum.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Beskryf die spoed van die Gautrein

A

Word geklassifiseer as ń hoëspoed treinstelsel en kan ń maksimum spoed van 160km/h handhaaf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik die Gautrein Kaartjieprosedure

A

• Koop ń Goue Kaart wat R10 kos.
• Jy hoef die kaart net een keer te koop en hom elke keer gebruik wanneer jy met Gautrein reis.
• Om die masjien te gebruik, voer jy jou Goue Kaart in, kies jou bestemming en betaal met kontant, krediet -of debietkaart.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly