Kliëntediens👥 Flashcards

1
Q

Hoe moet buitelanders behandel word sodat hulle hul verblyf in Suid-Afrika geniet?

A

> Ouer reisigers (spesiale bystand nodig)
Toeriste met gestremdhede (spesiale bystand nodig)
Taal (Toeriste praat verskillende tale)
Geloof (Respekteek geloof van ander toeriste)
Liggaamstaal (Verskil van kultuur tot kultuur bv. fisiese kontak)
Kosvoorkeure (Ander kulture het verskillende vereistes wat kos betref.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom is dit belangrik om die tradisies en kulturele gedrag van ander toeriste te respekteer?

A

> Toeriste het baie verwagtinge wanneer hulle Suid-Afrika besoek.
Ons moet die beste kliëntediens moontlik verskaf en toeriste hoogs tevrede laat voel.
As ons die toeriste se gedrag en kultuur respekteer, sal ons ń positiewe omgewing skep.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe kommunikeer mens doeltreffend met besoekers?

A

> Berei voor vir kliënte se verwagtinge.
Leer ń paar woorde van ń vreemde taal.
Vermy die gebruik van vaktaal.
Praat duidelik en stadig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter twee klagtes tref ons in die toerismebedryf aan?

A

• Geskrewe klagtes
• Verbale klagtes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Maak ń lys van die verskillende wyses waarop ń kliënt ń klagte kan lê.

A

• Briewe
• Teksboodskappe
• Webtuistes
• Fakse
• Per selfoon
• Persoonlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter belangrike faktore moet ń persoon oorweeg om kritiek op ń volwasse wyse te hanteer?

A

• Wees altyd nederig.
• Ontleed die kritiek duidelik.
• Beantwoord hul vrae.
• Moenie emosioneel raak nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe hanteer mens klagtes wat persoonlik of verbaal gelewer word?

A

• Luister.
• Vra vrae.
• Vra om verskoning.
• Los die probleem dadelik op.
• Bied iets vir die kliënt aan.
• Bedank die kliënt.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe hanteer mens geskrewe klagtes?

A

• Lees
• Lig die kliënt in
• Vra die kliënt om verskoning
• Bied iets vir die kliënt aan
• Bedank die kliënt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly