Die Toerplan🌐 Flashcards

1
Q

Gee die definisie van “Reisplan”.

A

ń beplande of voorgestelde roete vir ń vakansie of reis wat daaglikse aktiwiteite bevat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem en beskryf die twee verskillende reisplanne wat verkry word.

A

• Algemene Reisplan: vir ń spesifieke datum en tyd ontwerp - vir ń spesifieke bestemming vir individue, gesinne of groepe.
• Persoonlike Reisplan: Spesifiek vir individue, gesinne of groepe mense met individuele behoeftes ontwerp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee die definisie van “Logistiese toerbeplanning.”

A

Word benodig om ten volle ń vakansie of reis te benut.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee die definisie van “Geskeduleerde Toere”:

A

ń Diens wat op voorafbepaalde, geadverteerde tye tussen twee punte bedryf word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 6 faktore wat belangrik is wanneer ń reisplan beplan word.

A

• Behoeftes: gestremde mense/ gesinne wat met kinders reis)
• Soort Vervoer: bv. toerbus, toerskip of trein.
• Aktiwiteite: bv. wildbesigtiging.
• Verblyf: akkomodasie waar toeriste gaan oornag.
• Attraksies: attraksies wat besoek gaan word tydens die reis.
• Duur van die toer: hoe lank die toer is. (bv. vier of tien dae)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly