Buitelandse Valuta💸 Flashcards
Gee die definisies van die terme
1. Forex
Die afgekorte term vir Buitelandse Valuta (Forex Exchange)
Gee die definisies van die terme
2. Vermenigvuldigingseffek
Die rimpeleffek van Toerismebesteding
Gee die definisies van die terme
3. Geleentheid
Die geldstelsel in algemene gebruik in ń spesifieke land of gebied.
Gee die definisies van die terme
4. Buitelandse Wissel
Om een geleentheid vir ń ander te verruil.
Gee die definisies van die terme
5. Informele skomminge
Behels apperasie of depresiasie in die waarde van die informele ekonomie
Gee die definisies van die terme
6. Plaaslike geleentheid
ń Geldstelsel wat in algemene gebruik in ń spesifieke land is.
Gee die definisies van die terme
7. Buitelandse eenheid.
Die nasionale geldeenheid van ń ander land.
Waarvoor staan die volgende akronieme en wat is hulle definisies?
> BVK
> BAK
> BVK = bankverkoopkoers
• Dis die koers waarteen ń bank of geldwisselonderneming buitelandse geldeenheid verkoop.
> BAK = bankaankoopkoers
• Dis die koers waarteen ń bank of geldwisselonderneming buitelandse geldeenheid aankoop.
Gee die definisies van die terme
9. Wisselkoers
Die verskil in waarde van spesifieke geldeenhede.
Verskaf die geldeenheid kode asook die simbool van die hoofgeldeenheid
1. VS Dollar
> Geldeenheidkode : VSD
Simbool : $
Verskaf die geldeenheid kode asook die simbool van die hoofgeldeenheid
2. Euro
> Geldeenheidkode : EUR
Simbool : €
Verskaf die geldeenheid kode asook die simbool van die hoofgeldeenheid
3. Britse Pond
> Geldeenheidkode : GBP
Simbool : £
Verskaf die geldeenheid kode asook die simbool van die hoofgeldeenheid
4. Japanese Jen.
> Geldeenheidkode : JPY
Simbool : ¥
Verskaf die geldeenheid kode asook die simbool van die hoofgeldeenheid
5. Australiese Dollar
> Geldeenheidkode : AUD
Simbool : $
Verskaf die geldeenheidkode asook die simbool van die hoofgeldeenheid
6. Suid-Afrikaanse Rand
> Geldeenheidkode : ZAR
Simbool : R
Waar kan buitelandse geldeenhede gewissel word?
• Jy verkry ń ander land se geldeenheid deur dit by banke of buitelandse wisselburo’s te koop.
• As toeriste VSD vir ZAR wil wissel, moet hulle kyk na VSD “koopprys”
• As toeriste ZAR wil wissel vir VSD moet hulle kyk na VSD “verkoopprys”
• Kommissiefooi is gewoonlik 3%
• SA kan slegs by banke met ń “Bureau de change” - teken geldeenhede wissel.
Hoe kan geld wat deur inkomende internasionale toeriste bestee word, die plaaslike mense DIREK bevoordeel?
• Om huur te betaal vir die perse waar die toerisme-onderneming gevestig is.
• Salarisse en lone aan personeel betaal.
• Voorraad en goedere aankoop.
• Wins wat deur die eienaar verdien word.
• Geld om aan bemarking te bestee.
- Nota:
> vanaf ZAR na VSD : ➗
> vanaf VSD na ZAR : ✖️