Soorte vlugte🛫 Flashcards
Gee die definisie van:
“Inkomende Vlugte”:
Kan van die buiteland kom of ander lughawens binne dieselfde land.
Gee die definisie van:
“Uitgaande vlugte”:
Vertrek van een land na ń ander of na ń ander lughawe in dieselfde land.
Gee die definisie van:
“Binnelandse vlugte”:
Vlugte tussen bestemmings in dieselfde land.
Gee die definisie van:
“Internasionale Vlugte”:
Vlugte vertrek van een land na ń bestemming in ń ander.
Gee die definisie van:
“Streeksvlugte”:
Vlieg na lande binne ń streek of op dieselfde kontinent.
Gee die definisie van:
“Interkontinentale Vlugte”:
Vlieg van ń land op ń kontinent na ń land op ń ander kontinent.
Gee die definisie van:
“Transkontinentale Vlugte”:
Vlugte van een bestemming na ń ander op dieselfde kontinent.
Gee die definisie van:
“Transatlantiese Vlugte”:
Vlugte wat die Atlantiese Oseaan kruis.
Gee die definisie van:
“Verbindingsvlugte”:
Twee of opeenvolgende vlugte wat passasiers nader aan hul eindbestemming bring.