Kulture🏺 Flashcards

1
Q

Beskryf die Zoeloes se kleredrag.

A

Zoeloemans dra amaShoba om meer gespierd te lyk. Hulle dra ook ń voorste voorskoot en isiNene.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter kosse eet die Zoeloes?

A
  • Pap
  • Potjiekos
  • Melktert
  • Kerriebrood
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskryf die Sotho kultuur se kleredrag.

A

Komberse en keëlvormige hoede. Die mans dra langbroeke en hemde en komberse bo-oor hierdie klere.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter kossoorte eet die Sotho kultuur?

A

• Mielies (ń stapelvoedsel en word geëet in die vorm van ń dik pasta)
• Drink Suurmelk en Sorghumbier.
• Bees- , hoender- , skaap- , en lamsvleis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter kuns is bekend onder die Sotho kultuur?

A

hulle is bekend vir hulle rotstekeninge.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Beskryf die kleredrag van die Kaapse Maleiers.

A

• Vroue - bedek hulle koppe om godsdienstige redes en dra ń weergawe van die Moslem-kopdoek. Dra ook lang rompe.
• Mans - Skedelkeppies of tulbande en tunkies en broeke in die Arabiese styl.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter kossoorte eet die Kaapse Maleiers?

A

• Kerrie
• Lamsoesaties
• Frikkadelle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly