Bemarkings- en advertensietegnieke👩🏫 Flashcards
Noem die verskillende Bo-die-lyn promosietegnieke.
> Televisie📺
Radio 📻
Tydskrif 🗞
Brosjure 🗺
Bill-board
Noem die verskillende Onder-die-lyn promosietegnieke.
> Persoonlike verkope
Verkoopsbemarking en winkelafslag
Bemarkingsborgskappe
Uitstallings, Vertonings, Ekspo’s
Verduidelik die verskille tussen die terme uitbeeldblad, pamflet en brosjure.
> Uitbeeldblad : ń enkele swart en wit blaai wat uitgedeel word.
Pamflet : ń gevoude vel glanspapier wat die produk bemark.
Brosjure : ń klein boekie met ń paar bladsye.
Definieer die terme
1. Bemarkingsreklame
Enige betaalde vorm van nie-persoonlike bemarking deur ń geïdentifiseerde borg.
Definieer die terme
2. Promosie
ń Element van die bemarkingsmengsel wat gebruik word om die kenmerke van ń produk of diens aan potensiële kliënte te kommunikeer om hulle te oorreed om dit te koop.