Die Luukse Skeepvaartbedryf🚢 Flashcards
Wat is die verskil tussen ń “Laaihawe” en ń “Hawe” ?
• Laaihawe: ń Fasiliteit waar skepe passasiers of goedere kan op- of aflaai.
• Hawe: ń Paarkeerarea vir skepe. Skepe word hier gehou tussen reise.
Wat is die verskille tussen “Luukse Kajuite” ; “Kajuite” en “Suites” ?
• Luukse kajuit: die eersteklaskajuite op ń toerskip. Meer ruimte, duurder versiening, ens.
• Kajuite: soortgelyk aan hotelkamers, maar kleiner as konvensionele hotelkamers.
• Suites: ook eersteklaskajuite maar meer as luukse kajuite. Het ook private onthaalarea.
Noem enige 5 ontspanningsaktiwiteite aan boord van toerskippe.
• Swembaddens
• Jacuzzi’s
• Sportsentrums
• Spa-geriewe
• Restaurante
Noem 2 pakkette wat spesiale aanbiedinge is op die MSC.
• Koop 2 en kry 2 gratis.
• Vroeë besprekings kry afslag. (Tot 50% afslag)