Leereenheid 4 - Herwaardasie Flashcards
1
Q
Twee maniere hoe ons EAT teboekstel:
A
- Kosprys - Waardevermindering OF
- Herwaardasie - Kyk na die billikewaarde/markwaarde van bate.
2
Q
Kan slegs herwaardasiemetode toepas indien:
A
billike waarde met betroubaarheid bepaal kan word
3
Q
Hoe gereeld?
A
Elke jaar, of minder gereeld, maar jaarsaldo’s mag nie wesenlik van BW verskil nie.
4
Q
IFRS13.62 bepaal 3 algemene waardasie tegnieke:
A
- Mark benadering (eiendomme)
- Kostebenadering
- Inkomstebenadering
5
Q
Bruto vervangingskoste:
A
Die vervangingskoste van ‘n soortgelyke NUWE ONGEBRUIKTE bate
6
Q
Netto vervangingskoste:
A
Die vervangingskoste van ‘n soortgelyke bate van DIESELFDE OUDERDOM / vlak van gebruik
7
Q
IAS16.35 laat alternatiewe rekeningkundige hanterings vir OWM toe as ‘n bate herwaardeer word:
A
1) Herstatering
2) Proporsionele herstatering
3) Elimineer OWM teen die brutodrabedrag
8
Q
A