Le 8 - Bedryfsbates (Voorraad) Flashcards
Waaruit bestaan primere koste
Direkte grondstowwe + direkte arbeid
Waar word “ander bokoste” normaalweg ingesluit?
As deel van uitgawes
Doen DA 1.3 Vrae
Yessir
Op watter kapasiteit word die berekening van die toegedeelde vaste vervaardigingsbokoste baseer wat in die vervaardigingskostestaat van Snoeker Beperk vir die jaar geëindig 30 Junie 2023 voorkom?
Werklike kapasiteit
Wat is die berekening vir die oor- of onderverhaling van vaste vervaardigingsbokoste?
Vaste vervaardigingsbokoste aangegaan – Vaste vervaardigingsbokoste toegedeel na voorraad
Wat is die berekening vir koste van verkope van voltooide goedere vir Snoeker Beperk vir die jaar geëindig 30 Junie 2023?
A. Openingsaldo van voltooide goedere + Voltooide goedere oorgedra van werk-in-proses – Sluitingsaldo van voltooide goedere + Oorverhaling.
B. Openingsaldo van voltooide goedere + Voltooide goedere oorgedra van werk-in-proses – Sluitingsaldo van voltooide goedere + Onderverhaling.
C. Openingsaldo van voltooide goedere + Voltooide goedere oorgedra van werk-in-proses – Sluitingsaldo van voltooide goedere
D. Openingsaldo van voltooide goedere + Voltooide goedere oorgedra van werk-in-proses – Sluitingsaldo van voltooide goedere – Onderverhaling
B. Openingsaldo van voltooide goedere + Voltooide goedere oorgedra van werk-in-proses – Sluitingsaldo van voltooide goedere + Onderverhaling.