Leereenheid 1 - SA Reguleringsraamwerk Flashcards
Verduidelik die behoefte aan regulasies van die finansiële verslagdoening informasie van entiteite en die sleutelelemente van ʼn eties regulerende omgewing van finansiële verslagdoening informasie.
Verduidelik die rolle van die betrokke sleutelinstitute by die regulasies van die finansiële verslagdoening informasie.
Verduidelik die strukture van die betrokke sleutelinstitute by die regulasies van die finansiële verslagdoening informasie.
Verduidelik die omvang van IFRS
Verduidelik die ontwikkeling van IFRS
Waarvoor word IFRS for SMEs gebruik
– vir gebruik deur klein- & medium-grootte entiteite
IFRIC’e - waarvoor staan dit
– International Financial Reporting Interpretations Committee interpretasies
Maatskappywet 71 van 2008 - – om voorsiening te maak vir die inlywing, registrasie, bestuur & kapitalisering van winste van maatskappye
King IV-verslag – SA ”corporate governance” kode
- stel reëls, praktyke & prosesse waardeur ‘n maatskappy gerig & beheer word
IASB: International Accounting Standards Board:
- ontwikkel en keur internasionale finansiële verslagdoeningstandaarde goed
FRSC: Financial Reporting Standards Council (SA rekeningkundige standardsteller):
- pas internasionale verslagdoeningstandaarde vir plaaslike omstandighede aan
- adviseur Minister van Finansies oor aangeleenthede wat verband hou met finansiële verslagdoeningstandaarde
Raamwerk - Niewinsgewende maatskappye wat ‘n oudit vereis & maatskappy in staatbesit (MSB)
IFRS, PFMA (Public Finance Management Act – voorkeur bo IFRS)
Raamwerk - Publieke maatskappye – genoteer
IFRS
Raamwerk - Publieke maatskappye – nie genoteer nie
IFRS of IFRS for SMEs
Raamwerk - Ander winsgewende maatskappye
FRS of IFRS for SMEs