Leereenheid 2 - Konseptuele Raamwerk Flashcards
Wat is die KR?
- Behels die basiese konsepte vir voorbereiding en aanbieding van finansiële state vir eksterne gebruikers
- Onthou:
Dis net ‘n raamwerk
Dis nie ‘n standaard nie
Doelwit van finansiële verslagdoening
Finansiële inligting
Primêre gebruikers:
- Huidige en potensiële beleggers
- Leners
- Ander krediteure
Verslagdoenende entiteit
Kwalitatiewe eienskappe
FUNDAMENTELE
- Toepaslikheid
EN
Getroue weergawe
ONDERSTEUNENDE
- Vergelykbaarheid
Verifieerbaarheid
Verstaanbaarheid
Tydigheid
Fundamentele eienskappe
Toepaslikheid
-Kan ‘n verskil in ‘n besluit te maak
Getroue weergawe
- Volledigheid
Onpartydigheid
Vry van foute
Ondersteunende eienskappe
Vergelykbaarheid
Bevestigbaarheid
Tydigheid
Verstaanbaarheid
Verslagdoenende entiteit
Enige entiteit wat vereis word of verkies om finansiële state op te stel
- Enkele entiteit
- Enkele entiteit
- Meer as een entiteit
Elemente van finansiële state met definisie
Erkenning van elemente
Voldoen aan definisie van element
Moet lei tot BEIDE:
- Toepaslike inligting
- Getroue weergawe
Toepaslikheid word beïnvloed deur …
Bestaans- onsekerheid
bv. dispuut
Uitkoms- onsekerheid
bv. oeste
Getroue weergawe word beïnvloed deur…
Metings- onsekerheid
-Maak beramings
Erkennings- onsekerheid
- Element mag nie herken word nie, maar moet in aantekeninge bekend gemaak word
Onterkenning van elemente
Bates
-Wanneer die entiteit beheer verloor oor die hele of ‘n gedeelte van die bate
Laste
- Wanneer die entiteit nie meer ‘n huidige verpligting vir die hele of ‘n gedeelte daarvan het nie
Metingsbasisse
Historiese koste
- Transaksieprys, d.w.s prys by verkryging
Huidige waarde
- Weerspieël toestande op metingsdatum
Billike waarde
mark se huidige verwagtinge
Waarde in gebruik
mark se huidige verwagtinge
Vervullingswaard
huidige waarde van kontantvloei wat na verwagting oorgedra word om aanspreeklikheid na te kom