EAT - Vraag 1 Flashcards
Die volgende inligting, ten opsigte van die eiendom, aanleg en toerusting van SOUND BEPERK, word
aan u verskaf:
Uittreksel uit die proefbalans op 1 Januarie 20X9
R
Grond en Geboue - drabedrag 2 422 000
Grond en gebou is op 1 Januarie 20X0 aangekoop. Grond verteenwoordig 40% van die aankoopprys.
Geboue was onmiddellik gereed vir gebruik soos deur bestuur bedoel en word volgens die
reguit-lyn metode afgeskryf en het ‘n verwagte nutsduur van 40 jaar met geen beduidende reswaarde
nie. Grond word nie afgeskryf nie.
- Aankoopprys van Grond en Geboue
- OPGWVM op 1 Jan vir geboue
- WVM deur die jaar vir geboue
- Herwaardasie van geboue
- Drawaarde 31 Des 20X9 geboue
1.
2,422,000=(0,4KP + (0,6 * 31/40)KP
0,4X + 0,465X = 2422000
0,865X = 2,422,000
KP = 2,800,000
2.
(1,680,000 *9/40) = 51 613
3.
(1,600,000/31) = 51,613
4.
Hewaardasie van geboue
DW (1,302,000)
NVW 1,600,000
Herwaardasiesurplus 298,000
- KP - 1,600,000
min: OPGWVM (51,613)
= 1,548,387
Voertuie:
Die volgende inligting, ten opsigte van die eiendom, aanleg en toerusting van SOUND BEPERK, word
aan u verskaf:
Uittreksel uit die proefbalans op 1 Januarie 20X9
Voertuie - drabedrag 100 000
Die voertuie van Sound Beperk was verkry en gereed vir gebruik op 1 Julie 20X6 en het ‘n
beraamde nutsduur van vyf jaar en ‘n beraamde huidige reswaarde van R17 000 gehad.
Voertuie word volgens die reguit-lyn metode oor hul beraamde nutsduur afgeskryf.
Op 31 Oktober 20X9 het Sound Beperk alle voertuie vir R90 000 in totaal verkoop.
- Voertuie op 1 Jan 20X9 - Kosprys
- Voertuie - waardevermindering 20X9
- Voertuie - Drabedrag by Vervreemding
- Kosprys
(kp - 17,000)/5*10/12) = 100,000
OPGWVM (183,000-100,000) = 83,000 - ((183,000-17,000)/5*10/12) =27,667
- 100,000 - 27,667
=72,333