Kw2 Ondw7 Eenh 2 Flashcards
Wat beteken oplosbare?
Kan oplos
Wat beteken onoplosbare
Kan nie oplos nie
Wat beteken oplosbaarheid?
Hoe goed die stof sal oplos
Wat is oplosbare stof?
Die stof wat in die oplosmiddel opgelos het
Wat beteken oplosmiddel
Die vloeistof wat in iets oplos
Wat beteken verdamping?
Wanneer ‘n vloeistof verander in ‘n gas
Wat is kristallisering?
Wanneer ‘n opgelosde stof weer in kristalle verander
Wat is filtreerpapier?
‘n Spesiale papier gebruik om vloeistowwe of oplossings deurlaat
Wat is meet
Hoeveelheid van iets
Wat is volume?
Hoeveelheid plek wat iets neem
Wat is massa?
Hoeveelheid materie in ‘n stof is
Wat is ‘n massameter?
Instrument wat massa meet
Wat is ‘n maatsilinder?
Instrument wat gebruik word om volume te meet
Kan oplossings deur sifting, filtrering, handsortering, afsakking en dekantering geskei word?
Nee.
Gee ‘n voorbeeld van verdamping van oplosmiddel.
Sout uit see water.