Kw 1 Ondw 1 Flashcards

1
Q

Wat noem ons die proses waardeur plante voedsel maak?

A

Fotosintese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is fotosintese

A

Die proses waardeur plante voedsel maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar vind fotosintese plaas.

A

Blare van plante

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is chlorofil?

A

Die stof in plante wat die groen kleur gee

En die energie van die sonlig absorbeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het plante nodig om voedsel te maak?

A

sonlig
Koolstofdioksied
Water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe maak plante voedsel?

A

Gedurende fotosintese gebruik plante energie van die son, koolstofdioksied uit die lug, water en ander stowwe uit die grond om glukosesuiker te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat maak die plant nog tydens fotosintese?

A

Suurstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat doen plante met die glukose suikers?

A

Stoor dit as stysel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

In watter dele van die plant stoor dit glukose suikers?

A
Vrugte
Blare
Wortels
Sade
Stamme
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarmee kan jy toets vir stysel?

A

Jodium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter kleur word jodium wanneer stysel teenwoordig is?

A

Bruin na Donkerblou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe help plante die verhouding suurstof en koolstofdioksied in die lug konstant hou?

A

Plante gebruik koolstofdioksied vir fotosintese en stel suurstof vry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die verhouding tussen plante en lug?

A

Plante stel suurstof vry wat diere en mense inasem. Plante en diere asem weer koolstofdioksied uit wat gebruik word deur plante vir fotosintese.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Water prose gee koolstofdioksied af in die lug?

A

Asemhaling van diere en mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter proses gee suurstof af in die lug?

A

Fotosintese deur plante

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter proses gebruik koolstof dioksied?

A

Fotosintese

17
Q

Watter proses gebruik suurstof?

A

Asemhaling