Kw 1 Ondw 3 Eenh 1 Flashcards
Hoekom word voedsel verwerk?
Om bederf te voorkom en dus langer hou
Om dit beter te laat smaak
Verbeter die voedingswaarde
Wanneer bederf voedsel maklik?
In warm vogtige weer.
Hoe bederf voedsel?
Wanneer mikroörganosmes op die kos die kos eet.
Wat is mikroörganismes?
Baie klein organismes soos bakterieë en swamme.
Watter proses maak kos veilig om te eet?
Pasteurisasie
Waarvoor word pasteurisasie gebruik?
Om van skadelike organismes ontslae te raak en so kos veilig te maak.
Wat is bederfbare voedsel?
Kos wat vinnig bederf soos melk en vleis.
Noem bewaringsmetodes om kos langer te laat hou.
Vries Inlê Droog Rook Blik Verpak
Watter proses kan die voedingswaarde van kos verbeter.
Fermentasie
Wat is fermentasie?
‘N biologiese proses wat ‘n reekse chemiese reaksies behels.
Waar word fermentasie gebruik?
Maak van wyn,
Bier,
Brood
Joghurt
Watter voedselverwerkings prosesse sal die voedingswaarde verminder?
Prosesse met hoë hitte
Prosesse wat voedsel aan baie lug of lig bloodstel
Baie water sal voedingstowwe uitwas
Verhit, droog of sout